Indien jy Clanwilliam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clanwilliam.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clanwilliam accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clanwilliam akkommodasie
Bladsy 10 - 29 lekke plekke om te bly
Altyd Tuis bied selfsorg-eenhede en is aan die Weskus geleë, omtrent 8 km van Lambertsbaai af. Dit spog met 'n rust...
Nina's House at Buffelspad is op 'n privaat natuurreservaat op die grens van die Sederberg Wildernis Reservaat. Die...
Vensterklip is aan die oewer van die Verlorenvlei, net langs die R366, tussen Redelinghuys en Elandsbaai, geleë. Di...
Little Eden at Buffelspad is 'n afgeleë stukkie paradys in 'n natuurreservaat en bied 'n uitsig oor die Klein Koue ...
Eland's Farmstay is 'n selfsorghuis op die eienaar se plaas buite Elandsbaai, Wes-Kaap. Hierdie verblyf is die idea...
Lemoenkloof Farm bied selfsorgplaasverblyf op 'n wynplaas 4 km vanaf Klawer. Daar is 3 Gesinseenhede en 2 losstaand...
Cederkloof Botanical Retreat vorm deel van 'n werkende plaas 8 km vanaf Citrusdal. Dis op 'n stil, rustige plek in ...
Kookfontein Farm Cottages bied selfsorgkothuise en is op 'n privaat plaas, 7 kilometer van Lambertsbaai af geleë. D...
Xamarin Gasteplaas is tussen die wingerde van Sir Lamberts Wines in Lambertsbaai geleë. Die akkommodasie is ongekun...
The Vine is 'n bekoorlike gastehuis in Klawer, 'n oulike dorp in die Matzikammaberge naby die Olifantsrivier. Die d...