Indien jy Gansbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gansbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gansbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gansbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gansbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 200 lekke plekke om te bly
Happy Family is 'n ruim selfsorg-gastehuis in Cliffstraat op die sogenaamde goue myl vir walviskyk in De Kelders. D...
Hierdie pragtige selfsorg-vakansiehuis met 'n see-uitsig is in Franskraal, 15 min vanaf Gansbaai. Dié vissersdorpie...
The View at Whale Cove bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in De Kelders. Die woonstel spog met 'n lieflike...
Sea Star Cliff is ideaal geleë in De Kelders aan die Atlantiese kus. Dié luukse gastehuis beskik oor 9 gastekamers...
Driftwood Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike tweeslaapkamerkothuis met gedeeltelike see-uitsi...
Pik 'n Wyntjie bied gerieflike selfsorg-akkommodasie met uitsigte oor die Kleinbaai-kuslyn. Dis stapafstand vanaf K...
SeaKaya is 'n selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor die see, fynbos en berge in die verte. Dis ideaal vir walvisk...
Whale of a Time is in Perlemoenbaai, Gansbaai geleë, en het slaapplek vir 2 gaste. Die strand is minder as 'n kilom...
Uitsig is 'n bekoorlike vakansiehuis in Gansbaai en bied selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die huis h...
Ouma se C Huisie is 'n lieflike vakansiehuis in De Kelders en ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende, of sel...