Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Natalse Middellande
4.4/5
volgens 954 resensies

Lees regte resensies van Natalse Middellande van 954 geverifieerde gaste.

Indien jy Natalse Middellande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Natalse Middellande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Natalse Middellande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Natal Midlands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Natalse Middellande akkommodasie

Bladsy 4 - 314 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 210
per nag (plek vir 2)

Whispering Waters is in die heuwels van KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied verskeie verblyfopsies wat deur ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie

Tancredi B&B

B&B in | Scottsville, ScottsvilleNatalse Middellande
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense

Tancredi B&B is bekend vir hul vriendelike, verwelkomende diens aan al hul gaste en is trots daarop. Dit is 'n gast...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense

Penfield

Selfsorg in | Nottingham Road, Nottingham RoadNatalse Middellande
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)

Penfield bied selfsorgverblyf op 'n pragtige kleinhoewe in Nottingham Road in die hartjie van die Midlands Meander....

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)

Gum Tree Glen

Selfsorg in | Midlands Meander, Midlands MeanderNatalse Middellande
Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)

Gum Tree Glen is 2 selfsorg-eenhede in KwaZulu-Natal se pragtige Middellande, net 'n klipgooi vanaf Curry's Post en...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)

isiKhoma-Khoma

Selfsorg in | Hilton, HiltonNatalse Middellande
Vanaf R600
R600 R360
per nag, vir 2 mense

isiKhoma-Khoma is in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy museums, galerye en ikoniese bes...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R600
R600 R360
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)

Otters Rest @ Dondini Trout Farm is 'n selfsorgkothuis op 'n 27 ha-kleinhoewe in die pragtige Kambergvallei. Die kl...

Braaiplek
Kunsvlieghengel
Forelhengel
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande g...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kroeg
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Bolt Hole

Selfsorg in | Nottingham Road, Nottingham RoadNatalse Middellande
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 4)

Bolt Hole is 'n selfsorg-gesinshuis in Nottingham Road, net 1,2 km vanaf Nottingham-sentraal met verskeie restaur...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Bushbaby's @ Dondini Trout Farm is een van verskeie selfsorgkothuise op Dondini, 'n forelplaas in die pragtige Kamb...

Braaiplek
Kunsvlieghengel
Forelhengel
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Africa's Eden Guesthouse is 'n landgoed van minder as 'n hektaar in die parkgordel wat al langs Worlds View verbylo...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

'n Plek waar golwende heuwels en plattelandse rus mense inspireer om kunswerke te skep. Dit is 'n unieke bestemming, wat besoekers dikwels vaagweg herinner aan die Engelse platteland, of 'n Hobbits se fiksionele blyplek. Maar die Natalse Middellande is eie aan Suid-Afrika. Die Midlands Meander word...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem