Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wes-Rand akkommodasie
Bladsy 2 - 252 lekke plekke om te bly
Omdraai Cottage is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Quellerina, Randburg. Die eiendom is 1 km vanaf...
31-On-Partridge is ’n gastehuis wat selfsorgverblyf in Roodepoort bied. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers o...
Isabel's B&B is in die mynstad Krugersdorp in die Wesrand geleë. Krugersdorp spog met topsportgeriewe, insluitend '...
Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa is tussen groen heuwels en fonteine geleë met inheemse voëls en majestueus...
Bankenveld House Bed and Breakfast is aan die rand van Krugersdorp geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op ...
The Garden Venue Hotel is in die hartjie van North Riding. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketpro Dome en die ho...
Lekkerrus Gastehuis bied gemaklike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp. Die eenheid het 'n privaat ingang en is...
Windsong Living is op 'n 2,4 ha-perseel aan die voet van berge in Heuningklip geleë. Hiérkan gaste in privaat verh...
Milly's Touch Studios beskik oor 3 bekoorlike ateljeewoonstelle omring deur groenigheid in 'n stil en rustige omgew...