Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koekeloer Selfsorg Eenhede

Koekeloer Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R985
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koekeloer Kothuis 2 is oopplan en het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die eenheid se kombuisie is met 'n drieplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het ook 'n privaat stoep met braaigeriewe en gaste kan in die plaasstyl swembadjie afkoel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koekeloer Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R1 075
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koekeloer Kothuis 1 is 'n knus kothuis met plek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging, badkamer en leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met warm kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n drieplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is sitplek vir 2 by die etenstafel. Die eenheid het ook gemaklike sitplek en 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kan in die plaasstylswembad afkoel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Shed
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Stylvol en romanties! Oopplan eenheid met goed toegeruste kombuis, eetkamergedeelte, slaapkamer, badkamer (wasbak, bad en stort) met aparte toilet. Verbrandingstoof (combustion stove) om die kamer badkamer gedeelte op te warm asook n lekker romantiese gevoel te skep. Trappe wat uitloop na n privaat buitedek. Met mooi uitsig. Privaat buite area met buite stort. 'n netjies voorstoep kyk uit oor n pragtige roostuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R985
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 229, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ee82160adf94667b9fa8cd1773185a0dc7e2dbefbe71dff451f72ccc8ee573e20999b152e073e6f46e51f93bada3bbc6f22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 229 Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.86655054974 24.554226436246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem