Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southbroom Family Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mandyweg 1, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Southbroom Family Home is in Southbroom, 'n kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf toegerus is. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die kuierarea lei na 'n grasdek met 'n uitsig oor die gholfbaan en die see. Daar is ook 'n swembad in die tuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Mandyweg 1, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mandyweg 1, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d5fb287e08a763fd1fa71fdec6920caba07bd537cbce50296f345b6e6d93d1b444e79ce1b9f640e56dcacee1b687d91582f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8) 1 Mandy Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.9148437 30.3228981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem