Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southern Skies

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Southern Skies
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
David M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David M

Great surf.

Great location, but furniture, bedding, kitchen appliances, crockery and cutlery require updating.

Mandy L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy L

It was great, just the snake made us to be more alert.

Everything was fine until a snake made its appearance on the premises.

Yolandi T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T

Heerlike seefront-verblyf.

Dit was ons tweede besoek aan Southern Skies en ons het dit weereens vreeslik geniet. See-uitsig is fantasties, beddens slaap gemaklik en die skottelgoedwasser was besonders handig vir ons groep van 18! Die huis het nie 'n TV nie, maar die kinders het dit glad nie gemis nie en het heerlik op die strand of by die huis se grasperk baljaar. Daar is ook kratte met speelgoed wat die jonger klomp geniet het. Die eienaar is baie behulpsaam.

Devon N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Devon N

It was great! Perfect surf headquarters!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was great! Perfekte branderplank-hoofkwartiere.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anmar P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anmar P

Rustig en ontspanne met pragtige uitsig op die berg en see.

Perfek vir 'n groot familie/gesin op soek na 'n rustige wegbreekbestemming. Daar is genoeg ruimte vir almal in die woonareas en op die stoep, terwyl die kamers privaatheid bied - wanneer nodig. Die tafeltennis- en snoekergeriewe het die jonger garde aan die gang gehou met die skottelgoedwasser as 'n onverwagse bonus! Daar is selfs 'n watertenk op die perseel vir wanneer beurtkrag die watervoorsiening aan die dorp onderbreek. Southern Skies sal beslis weer in ons reisbeplanning ingesluit word.

Soné B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Soné B

Naweek was heerlik.

Die plek is op 'n baie goeie plek op Elandsbaai geleë, naby see. Naweek was lekker en sien ons vir seker weer.

Shane S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane S

Beautiful place, great garden, walking distance to the beach, amazing view!

Overall a great place to stay and will definitely go back! Clean and spacious with great kitchen upstairs and simple kitchen downstairs. great lawn to relax/kids to play. The owners/managers were very helpful and accommodating. The upstairs has a decent braai area but no braai for downstairs which could be an issue if only renting the downstairs unit. Also, if renting only downstairs it seems all the cutlery and crockery ends up upstairs as this is where the main 'entertainment area' would be due to there only being braai facilities upstairs - needs to be replenished after turnarounds. Still, I would stay again for sure! Just a bit of constructive crit.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzMGEzMmZiLTBhYTItNGMxOC1iYTE4LTJkNmJmZDcyNTY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Galjoen Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.317838 18.332225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang