Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiffany's BnB

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egretstraat 1, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tiffany's BnB is in Sedgefield geleë. Dié klein dorpie is op die Tuinroete geleë en is die ideale plek vir alleen-sakereisigers om te oornag. Dié verblyf het ook 'n lieflike tuin wat gewild is vir sy rustige atmosfeer.

Verblyf word gebied in 2 goed ingerigte dubbelkamers en 'n gesinskamer. Elke dubbelkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop het die kamers 'n kas, 'n toonbank wat dien as 'n lessenaar, en 'n platskerm-TV. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.

Die gesinskamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank, geskik vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, toilet en wasbak vasgemaak is. Die kamer het 'n klein kombuisie wat toegerus is met die basiese benodigdhede, insluitend 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die kombuisie het ook sitplek by die tafelblad. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan ontbyt geniet by die eiendom, wat ook 'n knus kroeg het. Aandete word ook in die lieflike teetuin of eetkamer bedien. Gratis parkeerplek is beskikbaar in die straat, reg voor die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Ben D
5.0
Lekker eet, lekker krieket gekyk saam met die ander gaste, lekker geslaap. Heerlike, cozy opset. Gasvrou vriendelik en tegemoetkomend.
Jun 2024
Wilana B
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, gemaklik, kos was heerlik1. Goeie en vriendelike personeel!
Apr 2024
Wilma V
5.0
Baie gemaklike en rustige plek. Heerlik gebly. Rustig en skoon woonplek.
Jan 2024
Myron P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was baie lekker, veral die ontbyt. Dit sal beslis weer my verblyf wees in Sedgefield.
Jan 2024
Morne D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, bekostigbaar, rustige atmosfeer en veilig. Baie snoesig, vriendelike diens, skoon, netjies en die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal we...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

MARILIZE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Egretstraat 1, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tiffany's BnB het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egretstraat 1, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA332d3d14e6e6c620bacd5a3a818c81fab333ea1dd453ce10826965ad15a2644340651025e50630bb44c99be42ee9e2496dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Egret Street Meedingsride 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.018985614762 22.815469338029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang