Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitzicht

B&B
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhoven-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Uitzicht bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir 'n gesin, paartjie of groot groep vriende, aangesien hierdie verblyf 'n gedeelde swembad het.

Verblyf word gebied in 'n hoofhuis met slaapplek vir 9 en 'n woonstel met slaapplek vir 4. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Elke badkamer het 'n stort. Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die ruim leefarea van die hoofhuis beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die woonstel het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite die hoofhuis is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Charlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Langenhoven-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhoven-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA036a151cd9d66bd1a140873a3b5264d0e43591239a25379d71f19dcf42d6790e16d42c69946823f2eb89e088ff17d70fa74a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 5 Langenhoven Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.348419685658 22.589889278151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem