Whalescape
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 590 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Whalescape is 'n drieslaapkamerwoonstel in die Whale Cover sekuriteitskompleks op De Kelders se strandfront in Gansbaai. Die eenheid se balkon bied 'n asemrowende 180º-uitsig oor die see.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die badkamer met die derde slaapkamer wat 2 enkelbeddens het. Daar is 'n aparte gastetoilet vir hierdie 2 slaapkamers. Die kombuis is volledig toegerus en is oopplan met die sitarea. Die leefarea het 'n TV met DStv. Hierdie area lei ook deur skuifdeure na die toegeboude 20 m²-balkon met 'n gasbraai en 'n beeldskone uitsig oor die see.
De Kelders is 160 km van Kaapstad, 40 km van Hermanus en 15 km van Stanford af en bied verskeie plaaslike besienswaardighede, restaurante en winkels.
Kamer-opset
Geriewe
- WiFi
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Whalescape het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom