Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ballito akkommodasie
Bladsy 4 - 360 lekke plekke om te bly
La Montagne is 'n oordhotel en spa wat luukse selfsorgwoonstelle in Ballito aan die Dolfynkus net 15 km vanaf King ...
Beach Villa & Beach Studio bied selfsorgverblyf in Ballito. Dit is die ideale basis waarvandaan gaste die omliggend...
Pelican Pad @ Ballito is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Ballito. Die kompleks is ...
4 La Pirogue is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Willard's Beach, Ballito. Dit is ideaal vir ...
Boulders 310 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste teen die strand in Ballito. Die woonstel op die derde verdiep...
Coastal Stay on Bentley is in die kusdorp Ballito en bied stylvolle verblyf. Dit is net 500 m vanaf Thompsons Bay s...
The Boulders 206 is teen die strand in Ballito geleë en bied gerieflike verblyf vir jou volgende gesinsvakansie tee...
Le Paradis Holiday Resort is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die Le Paradis Holiday Resort-komple...
La Ballito Self Catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Ballito. Dié deel van KwaZulu-Natal is bekend vir sy p...
305 La Ballito bied selfsorgverblyf in ’n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Willard-strand en ander...