Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Ballito
4.7/5
volgens 835 resensies

Lees regte resensies van Ballito van 835 geverifieerde gaste.

Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito akkommodasie

Bladsy 6 - 360 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 6 mense

Ruby Sands is in Ballito geleë, 'n gewilde dorp aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis bied lief...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)

301 Ballito Manor View is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die hoofstrand in Ballito in die Ballito Manor-komp...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense

At Dom's B&B is in Ballito geleë en bied maklike toegang tot die strand. At Dom's B&B bied verblyf in 6 pragtige k...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)

Boulders 301 is 'n bekoorlike woonstel wat gerieflike verblyf in 'n seefront-woonstelkompleks in Ballito bied. Die ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)

Family Beach Cottage is 'n selfsorgwoonstel in Ballito. Dié ouwêreldse grondverdieping-eenheid is sowat 150 m van d...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

G02 Les Mouettes is op die seefront in Ballito en bied selfsorgverblyf aan 2 gaste. Die oopplan-woonstel lei na 'n...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)

The Ocean View Penthouse is ideaal geleë in 'n veilige kompleks teen die strand in Ballito. Hierdie privaat dakwoon...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)

15% af!
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)

Ballito Bay Holiday Apartments is in Ballito geleë en bied pragtige strande en warm water. Hier baljaar dolfyne in ...

Braaiplek
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Kombuisgeriewe
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)

Boulders 303 is op die strandfront en is ’n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Ballito. Hierdie woonstel is ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 12)

Blue Horizons is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Ballito. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gr...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 12)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem