Indien jy Ceres besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ceres.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ceres Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ceres accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ceres akkommodasie
Bladsy 2 - 28 lekke plekke om te bly
Beagle's Inn is in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Ceres. Dit het 'n privaat ingang en is ideaal vir o...
OakHaven bied n sakpas goed toegeruste "heat and eat" oornagkamer in die eienaar se privaat woning aan reisigers en...
Mountain View Guesthouse bied 'n lieflike wegbreek vir sakereisigers of vakansiegangers in Ceres. Die gastehuis bi...
Vrede & Vreugde is 'n knus semi-selfsorgeenheid in Ceres met 'n oopplan-uitleg en dis geskik vir 2 gaste wat 'n dub...
Riverside Lodge is aan die rand van Ceres langs die Dwarsrivier geleë en bied gerieflike verblyf en pragtige uitsig...
Upper Room is in die lieflike dorpie Ceres, in 'n vallei omring deur die berge van die Boland, en is slegs via die ...
15th on Carson is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis, wat 'n uitsig op die berge en oor dennebome het. Verblyf word...
Ceres Peak is in Ceres en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaura...
Clearwater Living is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Ceres, en ideaal vir sakereisigers, vriende, ges...
Bly 'n Bietjie is 'n bekoorlike en moderne selfsorgeenheid in die hartjie van die Ceresvallei. Dit is ideaal vir 'n...