Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van De Waterkant
4.7/5
volgens 26 resensies

Lees regte resensies van De Waterkant van 26 geverifieerde gaste.

Indien jy De Waterkant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Waterkant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Waterkant Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Waterkant accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Waterkant akkommodasie

Bladsy 4 - 45 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 4)

80 Waterkant is 'n ruim kothuis wat 'n oopplan-leefstyl in die luukse De Waterkant bied. 'n Spiraaltrap kronkel tot...

Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf R1 540
R1 540 R1 232
per nag, vir 2 mense

8a Loader Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van De Waterkant. Dié stylvolle grondverdieping-ate...

Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Vanaf R1 540
R1 540 R1 232
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)

Luxury Stay 504 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Kaapstad, Wes-Kaap, en is ideaal vir 'n paar...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)

Vanaf R3 310
R3 310 R2 648
per nag, vir 4 mense

139 Waterkant Street is in die hartjie van die modieuse De Waterkant woonbuurt geleë. Daar is restaurante, kroeë en...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Vanaf R3 310
R3 310 R2 648
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R2 125
per nag (plek vir 4)

86 Waterkant is 'n moderne tweeslaapkamerkothuis wat in die luukse buurt De Waterkant in Kaapstad geleë is. Die kot...

Braaiplek
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)

Luxury Stay 503 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Kaapstad. Dit is die ideale wegbreek vir 'n ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 2)

Stylish Villa is in die middel van die gewilde De Waterkant Village geleë. Dit is 'n historiese, outentieke buurt i...

Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 540
R1 540 R1 232
per nag, vir 2 mense

8b Loader Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde ateljeewoonstel in die hartjie van De Wat...

Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Vanaf R1 540
R1 540 R1 232
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense

Neighbourgood Cape Quarter Living bied stylvolle selfsorgwoonstelle in die hartjie van De Waterkant in Kaapstad. Di...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)

Rockwell Views 305 is 'n selfsorgwoonstel in die Rockwell-gebou in die hartjie van De Waterkant in Kaapstad. Dit is...

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem