Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimoes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimoes akkommodasie
Bladsy 9 - 14 lekke plekke om te bly
2nd Avenue is 'n lieflike huis in Oosterville, Upington, wat knus en gerieflike oornagverblyf bied. Die huis is ide...
Die Stoor is in Upington geleë en is 'n gerieflike woonstel met 'n aparte ingang. Dit is ideaal geleë om in die beh...
Dreamstay bied luukse sakpasverblyf in 'n rustige en veilige woonbuurt in Upington. Dreamstay is sentraal naby Upin...
Cana Lodge is in Upington geleë, omring deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari. Dit bied vakansiegange...
Tehillah Gastehuis bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Uping...
Die Bult Plaas is naby die dorpie Marchand in die Noordelike Provinsie geleë. Gaste kan in die hoofhuis of in 'n s...
Azalea Guesthouse is in Upington geleë en bied akkommodasie in ruim en gerieflike en suite-dubbelkamers en selfsorg...
Border Close Gastehuis is in Upington in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagve...
Bet-El is 'n lieflike en gerieflike gastehuis wat in 'n stil woonbuurt in Upington geleë is. Die gastehuis bied ver...
At Home Budget House bied gerieflike verblyf in ’n knus gastehuis in Blydeville, Upington. Dié gastehuis het ’n lek...