Indien jy Kleinbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 25 lekke plekke om te bly
Franskraal Heaven-On-Sea is 'n ten volle gemeubileerde selfsorghuis in Franskraal, met 'n fantastiese ligging net o...
The Edge bied selfsorgverblyf in die onderste deel van 'n baie groot huis in Franskraal, naby die see. Dié huis he...
TeVrede is in die idilliese kusdorpie Franskraal geleë en dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek vir 'n klein...
Houtgerus is 'n strandhuis in Franskraal wat met 'n pragtige see-uitsig vanaf die voorstoep spog. Hierdie bekoorlik...
by Ons Huis Franskraal bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Franskraal. Die woonstel is 'n entjie se stap vanaf Fr...
180 Degrees of Ocean Accommodation bied selfsorgeenhede oorkant die pad van die rotsige kuslyn in Franskraal. Die e...
Kerkstraat 47 is 'n knus selfsorgkothuis in Gansbaai wat gerieflike akkommodasie bied. Hierdie plekkie is ideaal vi...
Dyer Island View bied verblyf in 'n ruim vakansiehuis in Franskraal en dit spog met 'n uitsig oor die see en oor di...
Primespot is 'n reusagtige selfsorg-strandhuis reg teen die see. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vrien...
Lapaside Holiday Home is 'n pragtige sonkrag-aangedrewe huis in Birkenhead. Dit bied ruim selfsorgverblyf wat met '...