Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 3 - 36 lekke plekke om te bly
68 Arum Avenue is 'n lieflike gesinsvakansiehuis net 'n blok vanaf Long Beach in Kommetjie. Dit is 'n ideale opsie ...
Paradise Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Kommetjie in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is in die ha...
Fin Whale Beach House is 'n stylvolle strandhuis in Kommetjie, waar daar 'n rits restaurante, koffiewinkels, deli's...
Atlantic Wave Kommetjie Sea View is 'n stylvolle en ruim selfsorg-dakwoonstel in die hartjie van Kommetjie. Die uit...
Koi Cottage is in Kommetjie wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie woonstel is ideaal vir beide sakereisigers...
The Bay House is 'n pragtige en moderne huis op die strandfront met 'n hek wat direk na die strand lei. Hierdie hui...
Kommetjie Oasis is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Kommetjie. Die eienaars woon heeltemal apart op die per...
Aquaview Beach House is 'n selfsorggastehuis met 3 verdiepings en asemrowende uitsigte oor Long Beach. Dis net 'n k...
Cozy Suite is 'n lieflike woonstel op die eienaar se perseel in Kommetjie in Kaapstad. Die woonstel bied gerieflike...
Bahari Beach Apartment is 'n selfsorg-eenheid wat in die kuswoonbuurt, Kommetjie, Kaapstad geleë is. Hierdie bekoor...