Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Upington
4.3/5
volgens 625 resensies

Lees regte resensies van Upington van 625 geverifieerde gaste.

Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upington akkommodasie

Bladsy 5 - 91 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Affinity Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Die gastehuis is in 'n rustige, luisterryke ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

Africa River Lodge bied liefike oornagverblyf in Upington. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense

The Olive Branch Guesthouse is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se plaas, 7 km ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Bain's House bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Upington. Dit is 'n goeie opsie vir 'n romantiese wegbr...

Swembad
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë w...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Kanaal Kooi

Selfsorg in | Keidebees, KeidebeesUpington
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense

Kanaal Kooi is 'n losstaande tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Upington. Dit is die pe...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense

Soos wat jy Upington binnery van Johannesburg/Olifantshoek se kant af is Tshahitsi Lodge jou eerste afpakplek vir r...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Tehillah Gastehuis bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Uping...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Morgenbos Guesthouse is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dit is in die hartjie van die dorp en ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Tramonto Lodge bied gerieflike oornagverblyf ná 'n lang rit deur die Kalahari. Dié lodge is 'n oase vir moeë reisig...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem