173 On The Dunes
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstrand-straat, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 700R1 530 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
173 On The Dunes is die ideale wegbreekplek in die hartjie van die Tuinroete, omring deur die natuur, en is net 'n kort entjie se ry vanaf Plettenbergbaai.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
‘n 8kVa Sonkrag stelsel sal verseker dat jy noiit in die donker sal sit nie.
Die sitarea het knus rusbanke, stoele, 'n 50’’ platskerm-TV en 'n etenstafel vir 4. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en eetgerei toegerus. Gaste het ook toegang tot onbeperkte internet, en kan met hulle eie aanmeldbesonderhede Netflix, Prime Video en DStv Now stroom.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, en kan na die nabygeleë Blouvlagstrand stap sonder om die oord te verlaat. Die woonstel het 'n stoep waar jy jou skemerkelkies kan geniet. Daar is ook 'n uitkykdek waar gaste die dolfyne en walvisse kan sien speel wat eksklusief vir die gaste by The Dunes se gebruik is
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Keurboomstrand-straat, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstrand-straat, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom