Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegant Quays Waterfront Apartment

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 R806 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elegant Quays Waterfront Apartment is 'n selfsorg-oopplanwoonstel in 'n veilige landgoed in die Knysna Quays Waterfront. The Quays is binne maklike bereik van die veerbote, seiljagklub, restaurante, winkels, sportgronde en ander geriewe in die dorp. Die woonstel is toegerus met 'n omskakelaar.

Die volledig gemeubileerde oopplan het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Langs die slaapkamer is 'n kombuisie wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, oond en kookplaat en ander toebehore bied.

Die sitkamer bied 2 L-vormige leerbanke wat 2 kinders kan akkommodeer indien dit vooraf gereël word. Die sitkamer het ook 'n TV en dit maak oop op 'n Juliette-balkon. Die ingang vanaf die grondvloer is via 10 trappies en 'n klein trappie binne by die voordeur.

Veilige parkeerplek word in die landgoed voorsien met wagte 24/7 uur by die hoofingang. Sekuriteitskameras is ook in en om die landgoed.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Elegant Quays Waterfront Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elegant Quays Waterfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b61ccd63744a87849283b3e7167f6fabed06c37cd1e69761a9926aa046a9747fbd160b871ed69a679452ad28fd9826bb67b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04069604541 23.047205552351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang