Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Room

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View Room is op die eienaars se perseel in die skilderagtige kusdorpie Pringlebaai geleë. Pringlebaai, geleë aan die voet van die Hangklipberg, vorm deel van die Kogelberg-biosfeerreservaat, met wit sandstrande en 'n oorvloed pragtige fauna en flora.

Hierdie oopplan-slaapkamer is aan die hoofhuis gekoppel en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n aparte ingang en 'n klein, omheinde tuin wat geskik is vir klein of medium honde.

Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n 2-plaats gasstoof en 'n kombuiswasbak buite wat ongemaklik kan wees as die wind waai of dit reën.

Gaste het toegang tot straatparkeerplek. Ander kenmerke sluit WiFi, Netflix en 'n braai met 'n rooster in.

Besoekers aan Pringlebaai kan veilig swem, watersport, snorkel rondom die vele rotspoele en duik geniet, om nie eers te praat van die Brodie Link- en Hangklip-staproetes nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Mountain View Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwC6MxYsjuxiBgrQjFILkkNvgwzFYQA5fZr8JGfRbHmP4WRC6wm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 405 Kort Street Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 15:00 -34.353482471823 18.832547545113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang