Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacqurene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lovely stay. The stay was awesome, plus we were surprised with sweets and, most of all, the essentials that we could use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Peaceful, comfortable and refreshing. The welcome by Duncan was great, friendly and informative. Orca Cottage is located in a quiet community, so although there were many gatherings and braais, there was no noise disturbance, which was fantastic. A short walk to the beach, so no concerns on that score either. Overall a lovely long weekend away, and we would definitely like to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Absolute bliss. We had a fantastic time. The house has everything you could possibly need. Will definitely go back to Orca Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

We had a ball of a time, I will recommend it anytime to anyone. Amazing amazing amazing! Thank you. I will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Wonderlik. Als wat jy nodig het vir 'n lekker naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Orca Cottage
Hi Ruan, Dankie vir jou resensie. Ons is so bly julle het jul tyd by Orca cottage geniet. Ons hoop ons kan jul gou weer hier terug verwelkom. Marina & Duncan

Lynette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Stil, rustig, goed toegerus. Baie dankie, dit was heerlik. Die area is stil en stapafstand van die see. Die huis was netjies en skoon met alles wat ons kon nodig kry. Dat ek my hond kon saamneem was 'n pluspunt. Die skottelgoedwasser 'n groot bederf. Marina en Duncan is aangename mense. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Orca Cottage
Beste Lynette, Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly ons kon jul ons see huis aanbied vir 'n blaaskans. Ons hoop ons sien jul gou weer. Vriendelike groete, Marina & Duncan

Marius S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Dit was wonderlike ontvangs vanaf die eienaar en ook weer toe ons die plek verlaat. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Gerieflike en ruim verblyf. Orca Cottage het werklik goed aan al ons behoeftes voldoen. Die ruim leefarea met ingeboude braai en groot skuifdeure na buite was 'n heerlike kuierplek. Marina, ons gasvrou, se gewilligheid om te help en allerhande inligting te verskaf, het baie daartoe bygedra om ons tuis te laat voel by Orca Cottage. Ons kan die verblyf sekerlik aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Orca Cottage
Beste Schalk, Dankie dat jul die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons hoop jul kan weer een van die dae hier kom rus. Vriendelike groete, Marina & Duncan

Sonette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Rustige omgewing, heerlike kuierhuis en Marina is altyd daar om te help. Ons het heerlik gekuier die naweek. Die huis was netjies en skoon, die leefarea was goed benut deur ons en ons tieners deurdat alles oopplan is. Ons kon in diekombuis staan en gesels met manlief by die vuur. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het, asook vir "load shedding". Area was stil en rustig, net wat ons nodig gehad het na 'n woeste 2 maande. Beddens slaap heerlik, skottelgoedwasser het goed te pas gekom, asook die beskuit. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Heerlike, ontspanne kuiertjie. Dit was 'n heerlike naweek in 'n baie gesellige huis. Alles wat mens nodig het. Netjies en skoon en baie rustig, en Marina-hulle is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 144

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R2 450
R2 450 R1 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
R2 450 R1 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orca-singel 57, Brittannia-reef, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79fc4a4fb33b7d9e1705ba428407ea4e849db6c23ea695c3886eccd12de30518d90a18f34261c72ec8ec065dd260c9e0d219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 960 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 57 Orca Crescent Britannia Reef 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.725726973732 17.942992253304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang