Skiathos 8
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 33, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 469 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Skiathos 8 is in die Skiatos-kompleks geleë, net 'n entjie se stap vanaf die strand via 'n veilige strandhek en dit is ideaal vir gesinne met jong kinders is.
Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bied toegang tot die stoep en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n stapelbed vir kinders het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in 'n aparte opwaskamer.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, 'n TV, sekere DStv-kanale en WiFi en dit lei na 'n toegeboude stoep met 'n tweede sitarea. Die groot stoep spog met 'n onderbroke see-uitsig en 'n gasbraai.
Gaste kry 1 aangewese parkeerplek op die perseel agter 'n outomatiese hek en daar is beperkte oop besoekersparkeerplek in die kompleks. Gaste het ook direkte toegang tot die strand en 'n gemeenskaplike swembad, en diegene wat nie op die strand wil lê nie kan na een van Ballito se vele uitstekende restaurante gaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 70
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Ocean-rylaan 33, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 33, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom