Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 121 lekke plekke om te bly
No. 24 bied ontspanne verblyf vir 4 gaste net 400 m van die strand in Bettysbaai af. Die huis het 'n berguitsig en...
Mar-a-Stella Self Catering Family Retreat is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die pragtige kusdorpie Bettysbaai. Hie...
Petra is 'n eenheid op die onderste verdieping van die eienaar se woning. Dit is teen die Kogelberg in Bettysbaai e...
Mountain Mist is 'n stil toevlugsoord in die natuur aan die voorheuwels van die Kogelberg in Bettysbaai en bied sla...
Avondsrus is in die skilderagtige Bettysbaai geleë. Dit is naby Stony Point en net 500 m van Silversands Beach af. ...
SeaScape is 'n lieflike kothuis vir 4 gaste in Bettysbaai met 'n paadjie wat na die Silversands-strand lei. Die k...
Nordic Beach House is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis in 'n stil woonbuurt, stapafstand vanaf die Silver Sands-str...
Lily House is in 'n stil straat in Bettysbaai en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dis net 850 m vanaf die see. Di...
Dune House is 'n selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Betttsbaai en dit is 70 m van die strand af. Die huis het 3 ...
Oceanscape is 'n selfsorgeenheid wat gerieflike verblyf aan die voet van die Kogelberge in Bettysbaai met 'n pragti...