Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
98 lekke plekke om te bly
Ocean View House is 'n luukse 4-ster-gastehuis in Bakoven in Kampsbaai, 1,3 km vanaf die gewilde Kampsbaaistrand, p...
SaltLife is ’n unieke selfsorgvilla in die hartjie van Kampsbaai in Kaapstad. Hierdie eiendom bied panoramiese uits...
Finchley Guesthouse bied gerieflike verblyf naby die strand in Kampsbaai. Hiér kan gaste die ongelooflike uitsigte ...
Villa on the Slopes of Geneva Drive is 'n selfsorgvakansiehuis in die luukse Kampsbaai in Kaapstad. Die eiendom spo...
The Glen Apartments is in 'n boomryke buurt geleë en is vernoem na die Glen Forrest Natuurreservaat van 14 hektaar ...
The Crystal Studio is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks wat tussen die Atlantiese Oseaan en Tafelberg in Kampsbaai...
Camps Bay Luxury Villa bied selfsorgverblyf en is in die luukse Kampsbaai, tussen die Twaalf Apostelberge en die At...
51 On Camps Bay is net 500 m van die strand en restaurante af en bied asemrowende uitsigte. Daar is 2 aparte self...
Camps Bay Village is ideaal geleë met 'n pragtige bergreeks as agtergrond en die verfrissende Atlantiese Oseaan op ...
Nel on The Drive is 'n moderne selfsorghuis in Kampsbaai met 'n see- en berg-uitsig. Hierdie huis is naby strande e...