Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 98 lekke plekke om te bly
Azamare is in Kampsbaai in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir staproetes, skilderagtige roetes, restaurante en...
Camps Bay Sea View Apartment is 'n juweel van 'n woonstel op die eienaar se eiendom in die prentjiemooi woonbuurt, ...
The Crystal Two-bedroom Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks tussen die Atlantiese Oseaan en di...
Royal Boutique Hotel is teen die basis van die Twaalf Apostels-bergreeks in Kampsbaai. Hierdie hotel bied ’n uitsig...
Ocean Lounge is gestig deur entrepreneurs met 'n passie vir reis en verkenning en fokus op dienslewering, ontwerp e...
11 Camps Bay is 'n moderne villa met elegansie in die hartjie van die gesogte Kampsbaai. Dié villa spog ook met uit...
Clifton Sunset is in Kloofstraat in Clifton geleë en bied 'n betowerende uitsig oor die ikoniese Clifton-strande. H...
Bungalow 23 is 'n moderne selfsorghuis vir 4 gaste met 'n uitsig oor Clifton se 3de Strand. Die huis beskik oor 2 ...
Camps Bay Beach Apartment is 'n onlangs opgeknapte tweeslaapkamerwoonstel wat slegs 'n blok vanaf Kampsbaai se stra...
South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kamps...