Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 98 lekke plekke om te bly
Moonshine is 'n selfsorgvakansiehuis in Kampsbaai, naby Kampsbaaistrand en die Kampsbaai-getypoel, wat dit 'n ideal...
61 on Camps Bay Guesthouse is 'n luukse gastehuis wat sentraal geleë is in die luukse seekant-woonbuurt genaamd Kam...
Villa Blue Dream is 'n villa met 'n Tuscan-styl teen die heuwel in Bakoven en het 'n pragtige uitsig oor die see. ...
Ottawa spog met see-uitsigte en 'n moderne oopplan-uitleg. Dié vierslaapkamervilla is in Kampsbaai en is die ideale...
Bungalow 52 is in die pragtige kusvoorstad, Clifton, en is 'n uniek ontwerpte selfsorghuis perfek vir 'n klein gesi...
Villa Dolce Vita is 'n pragtige vakansiehuis met panoramiese uitsigte oor die see en op die berge, in Kampsbaai. Hi...
Blue Views Penthouse 2 is in een van die Kaap se mees gesogte voorstede geleë: Kampsbaai. Kaapstad is bekend vir Ta...
Blue Views Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in Bakoven in Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë, net 1,5 km van Ka...
Camps Bay Cosy Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Kampsbaai in Kaapstad. Die gewilde Kampsbaai-strand...