Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Groot-Brakrivier
4.7/5
volgens 404 resensies

Lees regte resensies van Groot-Brakrivier van 404 geverifieerde gaste.

Indien jy Groot-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groot-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Brakrivier Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Great Brak River accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groot-Brakrivier akkommodasie

Bladsy 5 - 170 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 298
per nag (plek vir 2)

Seeplaas Guest House is in Groot-Brak, Tergniet-area geleë, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied gehalte-verblyf ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Vanaf
Vanaf R1 298
per nag (plek vir 2)

Langtermyn-verblyf 15% af!
Gratis kansellasie

Vrede

Selfsorg in | Tergniet, TergnietGroot-Brakrivier
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense

Vrede bied gehalteverblyf in Tergniet vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, ...

Braaiplek
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Gratis kansellasie
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R9 720
per nag (plek vir 19)

Die Groen Stoep is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Southern Cross, Groot-Brakrivier met 'n uitsig oor die skouspel...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R9 720
per nag (plek vir 19)

La Tornyn

Selfsorg in | Glentana, GlentanaGroot-Brakrivier
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)

La Tornyn is 'n ruim woonstel met slaapplek vir 5 gaste in Outeniqua Strand, en is 100 m vanaf die strand. Dié wo...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 4)

Seekatwoonstel te Glentana bied selfsorfverblyf in 'n eenheid naby aan die Blouvlagstrand in Glentana. Die eenheid ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)

Onsebrakkie

Selfsorg in | Southern Cross, Southern CrossGroot-Brakrivier
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense

Onsebrakkie is 'n eenheid met verskeie kamers in die kusdorp Groot-Brakrivier in die Wes-Kaap. Die eenheid bied sl...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Selfsorg
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense

Winteraanbod 15% af!

Amelia's by the Sea

Selfsorg in | Glentana, GlentanaGroot-Brakrivier
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense

Amelia's by the Sea is in Groot Brak geleë en bekend vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe, voetslaanpaaie ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense

Hoboken Holiday Cottage

Selfsorg in | Glentana, GlentanaGroot-Brakrivier
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)

Hoboken Holiday Cottage het sonkrag en is net 40 m vanaf 'n Blouvlagstrand en is 'n knus selfsorgkothuis wat op die...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)

Kusweg Wegbreek

Selfsorg in | Tergniet, TergnietGroot-Brakrivier
Vanaf
R3 520
per nag, vir 8 mense

Kusweg Wegbreek bied verblyf in die hartjie van die Tuinroete. Die eenheid is teen die strand in Tergniet, tussen ...

Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 520
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie is 'n ruim selfsorg-eenheid vir 5 gaste in Tergniet. Dié ruim woonstel is bo 'n ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem