Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimoes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimoes akkommodasie
14 lekke plekke om te bly
Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, k...
Kom geniet 'n onvergeetlike kamp-ervaring op 'n werkende wynplaas. Asemrowende sonsondergange, meer as 'n 100 voël...
Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge ...
1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenhede in Keimoes, 'n prentjiemooi dorp in die Noord-Kaap. Die dorp spog me...
African Vineyard Boutique Hotel & Spa is naby Upington en Keimoes in die Noord-Kaap en dit is in die luisterryke wi...
Elim Guest House word omring deur welige groen wingerde en skuil in die Oranjeriviervallei wat op die randjie van K...
Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoe...
De Akker Cottages bied gasteverblyf op 'n rosyntjieplaas, 14 km vanaf Keimoes en slegs 60 km vanaf die Augrabieswat...
The Overlook is gerieflik geleë op 'n heuwel in die middel van die dorp Keimoes. Gerieflike selfsorgverblyf word ge...
La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete...