Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 429 lekke plekke om te bly
Studio 12 @ The Dunes bied 2 selfsorgeenhede in privaat besit in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand. Die oord...
The Dunes Resort Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle duplekswoonstel in The Dunes-oord in Keurb...
No. 8 Whale Rock Village is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping in Plettenbergbaai. Dit bied ruim en ge...
4 Baia Formosa is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Baia Formosa-kompleks in Plettenbergbaai en net 400 v...
Sea Rose View is op Schoongezicht Country Estate in Plettenbergbaai en het 'n privaat ingang. Hierdie selfsorghuis ...
Die lodge kyk uit oor 'n pragtige inheemse tuin met soutwaterpoel en is slegs 2 min/ se stap vanaf die swemstrand v...
Mount Castleton Unit 66A is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed bied 'n ver...
Beachy Head Hideaway 9 is 'n pragtige strandstylwoonstel met 'n ontspannende gevoel in Plettenbergbaai. Die moderne...
Alikreukel Akkommodasie is in Plettenbergbaai geleë, bied 2 moderne kamers en is net 2 km van die strand af. Alikr...
173 On The Dunes is die ideale wegbreekplek in die hartjie van die Tuinroete, omring deur die natuur, en is net 'n ...