Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
Bladsy 2 - 68 lekke plekke om te bly
Berard's Pringle Bay Beach House bied klassieke selfsorgverblyf in 'n strandhuis wat deur fynbos omring is in Pring...
Pringle Bay Villa is 'n versteekte juweel in Pringlebaai, 'n outentieke en bekoorlike kusdorpie met 'n uitsig oor d...
Captain's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in Pringlebaai. Cap...
620 Anne Road is net 4 minute se stap van die hoofswemstrand in Pringlebaai af. Ons rustieke, unieke huis is die pe...
Isle of Serenity bied gerieflik selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerhuis wat ontwerp is vir gemak, ruimte, privaat...
Pringle Sunsets bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ontspanne, moderne huis in Pringlebaai naby die strand en str...
Knus is 'n selfsorg-toevlugsoord in die hartjie van Pringlebaai en bied verblyf aan gesinne en vriende te midde van...
Pringle Baai Wegbreek het 'n privaat ingang en bied selfsorgverblyf aan 3 gaste in Pringlebaai. Dit is ideaal vir g...
The West Wing is 'n gastekamer wat op die gasheer se eiendom, in die kusdorp Pringlebaai geleë is. Die eiendom is n...
Mountain View Room is op die eienaar se perseel in die prentjiemooi kusdorp Pringlebaai. Die dorp skuil aan die voe...