Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Saldanha.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Saldanha akkommodasie
Bladsy 6 - 37 lekke plekke om te bly
Strandkiewiet 1 is 'n lieflike, knus vakansie-suite in die skilderagtige dorp, Jacobsbaai, en bied gerieflike selfs...
Strandkiewiet 2 is 'n lieflike, knus vakansie-eenheid in die skilderagtige dorp, Jacobsbaai, en bied gerieflike oor...
C-Rock Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Jacobsbaai en bied slaapplek aan 10 gaste. Dit is ideaal vir g...
De Ware Jacob is in Jacobsbaai geleë en is ideaal vir 'n stil, romantiese wegbreek vir paartjies. Verblyf word in ...
Magical Mongoose bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Jacobsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbr...
Die Jacobsdaller bied slaapplek aan 9 gaste in 2 aparte eenhede in die kusdorp Jacobsbaai. Jacobsdaller 1 bied sla...
Mauritz Kaya is in Jacobsbaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, re...
Baviaantjie is 'n lieflike oopplan-woonstel in Jacobsbaai, Wes-Kaap. Die woonstel beloof om 'n heerlike oornag te w...
Artist Nest is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in die kusdorpie Jacobsbaai bied. Die dorp is b...
Ommihoek is in Jacobsbaai, tussen Vredenburg en Saldanha, in die Wes-Kaap. Die selfsorgeenheid is perfek vir gaste ...