Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch akkommodasie
Bladsy 2 - 280 lekke plekke om te bly
Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge e...
Kunjani Villas bied selfsorg-kothuise op 'n privaat wynlandgoed in die Stellenbosch-vallei. Dié kothuise is die ide...
Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere...
5 Seasons Guest House is in Stellenbosch in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy natuurskoon, wynproe, voetsla...
Wildlife Retreat in the Vineyard is op 'n wynplaas in Remhoogte in die hartjie van Stellenbosch se wynlande. Die k...
Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenh...
Tuinhuis is in Klapmuts tussen die bome op die werkende plaas, Groendraai, in die Boland geleë. Die verblyf beskik...
Klein Welmoed Guest House is in Stellenbosch, net 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Die gastehuis...
Fermata bied gerieflike oornagverblyf in 'n privaat eenheid op die gasheer se perseel in Paradyskloof, 'n stil woon...
33 Longifolia is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Paradyskloof, Stell...