Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkoninkryk Gasteplaas

  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergkoninkryk Gasteplaas is in die skilderagtige Waterberg-distrik geleë. Hierdie verblyf is 9 km buite Nylstroom op die R101 en is ongeveer 130 km vanaf Pretoria.

Verblyf is in goed toegeruste selfsorgeenhede beskikbaar, wat elk 'n bosveld-atmosfeer bied. Die eenhede het badkamergeriewe, en linne en handdoeke word voorsien.

Bergkoninkryk Gasteplaas is ideaal vir gaste wat die voël- en boomlewe wil verken, staproetes wil aandurf of in die swembad wil afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Christelle B
Gesin met klein kinders
5.0
Ek beveel Bergkoninkryk aan vir 'n wegbreek of vakansie. Ons het die naweek geniet by Bergkoninkryk, sal weer daarna toe gaan.
Sep 2024
Magdel D
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, rustig en uit die boeke plekkie! Heerlik hier gebly oppad wildtuin toe, gaan definitief terugkom vir 'n hele week. Skoon, netjies en so leefb...
Sien meer
Aug 2024
Karin H
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely peaceful location. What a wonderful location and beautiful people. It has a nice swimming pool, walking trails, playground for c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Marthinus P
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie goed ontvang, goeie gasvryheid.
Jan 2024
Marina F
Saam met lewensmaat
4.6
Baie rustig in die natuur. Vriendelik ontvang en ons het heerlik gebly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sulita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Bergkoninkryk Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd8838f8001a8ffacb2900d85a64989313003c67434ce8755ec0ca7ae1f91b7c0579d12c548c68c9f945e8faad6f8a57e3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Rietspruit 412 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.66338865091 28.474760055542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang