Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.2
Veiligheid
4.3
Ankita L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2023

Very good place. Hi, the place was good, and the price is also good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences
Thank you so Much Ankita Always a pleasure to have good people like ,yourself ...makes our work easier .. Save journeys and travels for the future!! Kind regards Bingelela Beds

Esti J
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jan 2022

Baie rustig. Die gastehuis is baie netjies en almal is vriendelik en gaan uit hul pad uit om te help met enige iets.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2020

Baie rustig en besonder netjies. Baie rustig en besonder netjies, persoonlike aandag met etes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences
Baie, baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle welkom te heet. Vriendelike groete Petro

Erika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2019

Aaklig. Tuinjong wys ons die plek. Geen badkamer in kamer. Geen gloeilamp in bedlampie. Deur na badkamer stukkend. Geen dubbelbed. Daar is vir ons gesê elke kamer het sy eie badkamer in die kamer. Badkamer oorkant die gang. Die tuinjong het my gewys waar die kamer is. Daar is gesê ons kry dubbelbeddens. 3 enkel beddens. Deur tussen kombuisie en badkamer stukkend. Kan nie toemaak nie. Vrieskassie stukkend. Slaap koud in die een kamer. Kan nie glo ek moes R 3 000.00 betaal vir die kamer nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag
2.0
Nov 2019

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Amelia J
1 nag
4.4
Nov 2018

Ideaal vir 1 aand verblyf. Lekker ontbyt en vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest 59, Pekanlaan, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMjAxZDM2LTYxMTEtNDNkZi1iM2M4LTVkNTlmMDE4MTRlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 59 The Rest Pekan Lane 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.511071151242 30.998069895493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang