Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond is in 'n gewilde vakansieoord, Uilenkraalsmond, naby Gansbaai.

Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir maksimum 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het skuifdeure wat na die patio lei. Die kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV en lei na die patio met 'n ingeboude braai. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Die oord is bied gerieflike toegang tot talle strande en die Uilenkraalsmond Natuurreservaat. Gaste kan ook die Walkerbaai Natuurreservaat en Hermanus besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Tia L
Saam met vriende
5.0
Rustig, thunder & lightning brought excitement, lagoon was lekker. The accommodation is fully equipped, making it feel just like home. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Neels K
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende plek. Ons het dit baie daar geniet. Alles was daar wat ons nodig gehad het en is lekker naby die see. Uitstekende plek.
Jan 2023
Pieter P
Saam met vriende
4.8
Comfortable three-bedroom house with revamped finishes and good amenities close to the beach and river mouth in a secured environment. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Rehandi K
Saam met vriende
4.8
Netjies. Goed ingerig. Veilig. Dit was baie netjies en ons het 'n aangename besoek gehad. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.
Feb 2023
Charmaine D
Saam met vriende
4.2
Naweek baie geniet. Netjiese plek en baie geniet. Groot braai buite, wat ons terdee geniet het.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bokmakierie 80 Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAksa0XHxOqSEJejTUTnxS07bSti4qRIZDmPSYUrXinq4tQqP27X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 R43 Uilenkraalsmond 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.603063716916 19.409293579009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang