Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anette R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette R

Stunning views.

A lovely relaxed family weekend. Stunning views from the veranda. Birdlife is amazing, even in winter. The house is well-equipped and super clean.

Wilmari D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari D

Ons het so lekker gerus. Was heerlik en so gerieflik.

Pragtige en gerieflike huis en so goed toegerus. Pragtige uitsig, heeltemal verlief op die stoep, so lekker gekuier daar.

Pieter S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ons kon behoorlik afskakel en die natuur gemaklik geniet.

Die ligging en die huis het alle verwagtinge oortref. Die huis was netjies en het al die benodigdhede beskikbaar gehad om die kuier gemaklik en rustig te maak. Die uitkyk vanaf die stoep en die natuurlewe is ongelooflik. Daar is genoeg aktiwiteite om 'n hele familie besig te hou.

Annelize B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize B

Mooi uitsig! Baie vriendelike dame!

Kussings benodig 'n opgradering.

Mike V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Ontspan en herlaai.

Doornkop Wildlife and Fishing Reserve is 'n besonderse plek met 'n rustigheid oor die oord. Eenheid 85 is sentraal geleë met 'n baie goeie uitsig. Die eenheid is goed toegerus en gemaklik. Daaglikse diens maak dit aangenaam en hou die eenheid netjies. Die besonderse voëllewe is aangenaam om te aanskou en die diere kan van die stoep met 'n goeie uitsig gesien word. Die oord bied soveel aktiwiteite en alles kan op jou gemak aangepak word. Visvang (meer winterseisoen forel), fietsry en stap op 'n paar gemerkte roetes of verken sommer waar jy wil. Twee watervalroetes. 4x4 in die berg of deur moerasse (hang af van die seisoen). Perdryf, swem, tennis. Wat ook al jy doen, Doornkop 85 is 'n goeie eenheid in die reservaat. Ontspan.

Lindi L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Uitstekende paar dae by Doornkop Unit 85.

Ons het 'n heerlike paar dae gehad by Doornkop Eenheid 85. Ons sal enige tyd weer teruggaan en daar gaan bly.

Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Lindi, julle is altyd welkom by ons huis.

Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85
Christelle J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J

Rus vir die siel.

Dit was ons derde keer by Doornkop 85. Die huis is ruim met alles wat mens moontlik kan benodig. Die huis is beter en mooier as op die foto's. Ideaal vir twee gesinne.

Connor K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connor K

Wonderful easter getaway.

Excellently positioned unit in the estate, with great views. The kitchen was very well equipped with sharp knives which were great. A real homely house that was exceptionally comfortable from beds to furniture and spotlessly clean.

Kilian N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kilian N

All good.

Wifi would be great to have.

Louise M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Die beste wegbreek uit die stad.

Die eenheid is wonderlik toegerus met selfs plastiekkoppies en -bakkies vir die kinders. Die huis is ruim met genoeg spasie vir 2 gesinne met kinders. Ons het baie lekker gekuier en bly! Baie dankie.

Elandie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandie B

Dit was elke sent werd, baie goed toegerus en vreeslike lekker huis en area vir die kinders.

Dit was elke sent werd, baie goed toegerus en vreeslike lekker huis en area vir die kinders.

Barend D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend D

Baie, baie lekke.

Ongelooflik lekke gewees.

Tirsa A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa A

Kos vir jou siel.

Ons het so lekker gebly in eenheid 85. Die kombuis is regtig baie goed toegerus wat die lewe vir ons baie maklik gemaak het. Ek moet ook 'n groot kompliment gee dat daar kwaliteit-messe was. Dis 'n groot frustrasie as mens op 'n plek kom en die messe is stomp of dis swak kwaliteit. Die tuin is goed versorg en die eenheid was skoon en netjies met aankoms. Die eenheid is goed geleë en het n pragtige uitsig oor die gronde. Die groot tafel op die stoep was goed benut en ons kon tot laat speletjies speel en kuier tot laat. Daar is ook baie wild om te sien, net jammer die kameelperde het weggekruip toe ons oor Kersnaweek daar was. Die beddens was ook baie gemaklik en ons het baie lekker geslaap. Ons het goed gerus en dis regtig lekker stil. Ons sal definitief weer kom kuier by eenheid 85.

Che-earl A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Che-earl A

Dit was waarde vir geld, plek het van alles in die huis wat mens nodig het in jou eie huis.

Dit is 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek en om jou kop skoon te kry. Huis het van alles in wat jy sal makeer.

Mike D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Rustig en mooi.

Baie lekker gekuier, skoon verblyf en baie veilig, kaggelvuur vir die koue.

Bernhardt S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhardt S

Rus vir die siel.

Plek baie mooi en skoon. Alles wat jy nodig het. Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad. Kan die plek aanbeveel!

Jako B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako B

Lekker gerus!

Lekker gerus weg van enige selfoonontvangs. Pragtige uitsig en sonsondergange. Wild loop voor huis verby. Baie gerieflike en goed toegeruste eenheid, hele familie kon lekker bly en saamkuier. Eerste plek wat eetgerei geskik vir klein kinders aanbied. Uitstekend vir 'n wegbreek van die besige gejaag!

Carlie E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie E

Heerlike familietyd.

Ons het heerlik ontspan as familie by Doornkop. Pragtige uitsigte en wild om te sien. Die eenheid was luuks en het als wat mens nodig het. Dit is die perfekte plek om te ontspan en tyd saam met die familie te geniet. Gaste wat hier kom kuier moet wel bewus wees van ver grondpaaie en dat daar geen winkels naby blyplek is nie.

Mari-lize M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lize M

Ideale plek om tot rus te kom, weg van die gejaagde lewe.

Die plek is heerlik ingerig vir 'n kuier weg van die huis. Daar is net ondervloerse verhitting in die kamers, so vat baie hout saam om die kaggels te stook as julle so ’n koue naweek soos ons gevang het.

Sonya O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O

Puik akkomodasie met 'n baie mooi uitsig.

Groot luukse huis met alles wat jy nodig het. Goeie kwaliteit linne en breekware. Selfs die yskas is groot genoeg om 8 mense se eetgoed en drinkgoed te hou. Mooiste uitsig. Lieflike plek om die natuur ten volle te kon beleef. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Christelle J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J

Soveel beter as die foto's.

Pragtige, baie ruim huis. Toegerus met meer as wat nodig is. Beste kwaliteitbeddegoed, eetgerei ens. Beste uitsig vanaf stoep. Wonderlike, rustige plek met heerlike staproetes. Sal beslis weer gaan!

Nelly K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelly K

Beautiful location, the house was so amazingly beautiful. We will definitely come again.

It was simply a pleasant experience.

Yvette M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M

10 uit 10.

Pragtige natuurskoon, mooiste sonsondergange op die stoep. Spoggerige eenheid, ons het heerlik gebly. Eenheid is luuks en het basies alles wat mens kan nodig kry. Sal beslis aanbeveel.

Stiaan B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan B

Puik.

Die akkomadasie is baie neties. Alle toebehore is funksioneel en als wat jy nodig het is daar. Die oord self is behoorlik versorg en die omgewing is baie mooi.

Frieda Helena M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda Helena M

Dit was die lieflikste verblyf met beste uitsig!

Dit was 'n plek waarop ek en my gesin dadelik verlief geraak het. Warmte van die huis verwelkom jou! Die omgewing is onbeskryflik. Die diere is orals en my dag is elke dag gemaak met die sien van die kameelperd. Wild is in besondere goeie toestand. Was met 'n seer hart wat ons moes huis toe kom. Die werkers is van uitstaande gehalte.

De Vos M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Vos M

Gerieflike selfsorghuis, ideaal vir rustigheid.

Baie lekker huis vir groep vriende. Lieflike uitsig en selfry-wildbesigtiging was lekker! Kaggel werk soos 'n droom!

Leanne B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne B

Stunning house.

Great house, stunning views, friendly staff.

Riana B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Dit was onvergeetlik lekker.

Die eenheid is baie netjies en ruim. Die skoonmaker was vriendelik en baie deeglik. Ons kon behoorlik ontspan. Die perdry was beslis vir ons almal 'n hoogtepunt. Ons is vriendelik ontvang en die helpers het ons op ons gemak laat voel. Ek beveel hierdie bestemming met oortuiging aan vir ontspanning en rus.

Johan W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Gerief en uitsig.

Gerieflike huis wat volledig toegerus is. Ons was daar vir 'n manne-wegbreek en het die skottelgoedmasjien baie waardeer. Lekker stoep met wonderlike uitsig. Het heerlik voor die kaggel gekuier op koeler aande.

Cornelia G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia G

Had a wonderful time and will definitely recommend it to people. Peaceful!

Had great time and peaceful!

Johan W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Gerieflike, luukse huis met 'n groot stoep vir pragtige uitsig.

Groot huis met luukse geriewe. Ons het baie gaan stap, maar van die groot stoep af het ons koedoes, kameelperde, sebras en baie ander diere gesien. Groot leefvertrek met sitkamer, eetkamer en kaggel was baie gesellig. Ons sal vir seker terugkom.

Charleen J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen J

Saligheid in die berge en natuur!

Groot, ruim huis wat uitkyk op die berge en natuurlewe (wildebeeste, rooibokke, rooihartbeeste, en meer). Twee swembaddens en perdry-geleenthede. Perdry-opset is fantasties!

Melanie M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Heerlik.

Ons het vir twee dae hier gebly en was regtig verras met die mooi plek. Die huis was wonderlik met alles wat mens nodig het en die uitsig pragtig. Mens kan stap, hengel, perdry en op 4x4 route gaan. As ons weer in die omgewing is sal ons beslis weer hier bly. Alles was netjies en meer geriewe as wat ons verwag het. Baie lekker hier gebly en sal die sterk aanbeveel.

Jeremy N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy N

Rustigheid met visvang en wild om te besigtig.

Goed toegeruste huis met kwaliteitbreekware en -linne.

Yvonne C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne C

Unit 85 was beautiful and very well equipped. Under floor heating in the bedrooms was a godsend due to the cold weather.

Unit 85 was beautiful and very well equipped. Under floor heating in the bedrooms was a godsend due to the cold weather. As it was winter we saw an abundance of wildlife. The walk up to the waterfall was lovely. The staff were most obliging and welcoming.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Doornkop Plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3YjM1ZGEyLTcxZjQtNGM2Ny04MWJkLTVlZTEwMTI5NjkwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 35 5 1 5 Doornkop Farm Unit 85 1185 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.936405685435 30.241147577763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang