Elephant chalet
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, Hartebeesfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Elephant Chalet is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng, bied. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die gewoel van dei stad.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed ind ie oorblywende slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en stoele.
Buite is daar 'n privaat braai-area en 'n gemeenskaplike swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 153
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dinokeng Big Five Game Reserve, Hartebeesfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, Hartebeesfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom