Essenhout
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhout 2414, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Essenhout is 'n bekoorlike woonstel in Grabouw en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die dubbelverdieping-woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaaparea is 'n solderkamer. Die badkamer het 'n instapstort, dubbelwasbak en 'n toilet en word deur die gaste gedeel. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kombuiseiland met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het 'n uitsig oor die lowerryke omgewing en lei na 'n stoep met buitebraaigeriewe.
Die woonstel is perfek vir gaste wat verblyf vir troues soek, wil bergfiets ry of net die mooie Elginvallei wil verken. Elgin bied verskeie besienswaardighede wat onder meer die Cape Canopy Tour, wynplase, stap- en fietsryroetes en die Elgin-markie insluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Essenhout 2414, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Essenhout het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhout 2414, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18