Finchley Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Elsa V - Apr 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Karien M - Jan 2023
Algehele gradering
Everything was 5 star, thank you so much!
Anneli S - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid, pragtige uitsig, gemaklike vriendelike verblyf.
Loren F - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable, ideal and quiet.
Debbie V - Aug 2022
Algehele gradering
Die plek is ongelukkig vuil en die badkamerteëls en storte vol muf.
Carien V - Jul 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Lees meerGurtwon H - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker naweek.
Brenda T - Jan 2022
Algehele gradering
Professional, friendly, welcoming, kind.
Marc N - Des 2020
Algehele gradering
Friendly, comfortable, good location.
J P B - Aug 2019
Algehele gradering
Uitmuntende diens en waarde vir geld.
Judith A - Aug 2019
Algehele gradering
Great service and view.
Charl M - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut fenomenaal!
Philip V - Sep 2018
Algehele gradering
Sal weer daar besoek aflê.
Armand E - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties met 'n ongelooflike diens en uitsig.
Ivan W - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en so mooi.
Pieter H - Sep 2017
Algehele gradering
Klein sakies het gepla: Een bedlig het nie gewerk nie en daar was nie genoeg Cremora vir twee persone nie. Baie vriendelike en hulpvaardige diens van personeel.
Melissa H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis en vriendelike personeel!
Jodi H - Jul 2017
Algehele gradering
Voel dadelik welkom en ontspannend, staff een en elkeen is supersterre hoop hulle kry die beloning.
Hugo D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Aneeb M - Aug 2016
Algehele gradering
Simply does it.
Finchley Guesthouse se terugvoer
Dear Aneeb
Thank you very much for the time spent at Finchley. We are glad to have made your stay wonderful.
We hope to see you again
Regards,
Finchley staff
Erica S - Des 2015
Algehele gradering
Ligging en diens.
Marelize H - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik en mooi, net ver van die see af.
Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Baie mooi.
Judith N - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasmagories!
Liesl J - Aug 2015
Algehele gradering
Stunning!
Silvi H - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Gladys V - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker gebly, ruim kamer en vriendelike diens.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Finchley-weg 18, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom