Fort Buis Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lerina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqui V - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik, rustig.
Pat S - Mei 2024
Algehele gradering
Top klas in alle vorme!
Rassie B - Mei 2024
Algehele gradering
Sal weer by julle kom bly.
Betsie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is pragtig, goed ingerig, netjies, skoon, vriendelike gasvrou!
Fort Buis Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Betsie! Sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R507, Buisfontein Plaas 367, Erfdeel 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom