Habibi
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Marlothpark is 'n natuurbewarea.
Geen harde musiek of partytjies word tussen 21:00 en 07:00 toegelaat nie. 'n Boete sal gehef word indien die eienaars uitgeroep word en die betaling sal onmiddellik gemaak moet word, of gaste sal gevra word om die park te verlaat.
Moet asb. nie takke van die bome afbreek om vuur te maak nie. Hout is by beide winkelsentrums en by die hoofingang beskikbaar.
Moet asb. nie die diere kos voer nie, slegs die korrels wat by die winkels beskikbaar is.
Die bewarea se reëls geld.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porcupine-straat 638, Marlothpark, 1321, Mpumalanga