Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyoni Rock Cabanas 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Inyoni Rock Cabanas 6
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hazel H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel H

Uitstekend.

Dis die tweede keer by Inyoni Rock Cabanas 6 en sal by geen ander plek bly nie. Die plek is van die beste.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie baie dankie. Ek is regtig bly dat julle dit soveel geniet. Julle is 5 stêr gaste en altyd welkom.

Inyoni Rock Cabanas 6
Phumza M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumza M

Fantastic.

Great location and great place. Everything was fantastic from the host. Thanks to Zama for making our stay great. Will definitely go back️.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you Phumza
You are always welcome.

Inyoni Rock Cabanas 6
Magda V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Woontel is op die grondvloer wat baie gemaklik is en vinnige toegang na die strand. Sal enige tyd hier aanbeveel.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Dankie Magda, julle is só welkom!

Inyoni Rock Cabanas 6
Courtney S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney S

Superb holiday.

This was our second time staying here. Really love the place. Has everything that you need to make a fun and relaxing holiday.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you, Courtney! You are always welcome.

Inyoni Rock Cabanas 6
Shalona N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalona N

Amazing stay. Will definitely be back.

Enjoyed every minute of it. The unit is based in a prime location directly opposite the beach. The kitchen and lounge area were spacious. The pool was very clean and the braai area was lovely. Close to the gate leading out to the beach. The owner was very helpful and accommodating and available at all times to attend to our queries.

Gordon G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon G

Awesome.

Our stay at unit 6 was fantastic, close to the main beach and other facilities.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you, Gordon.
Much appreciated.

Inyoni Rock Cabanas 6
Ronel N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Heerlik, kommervry.

Alles wat jy mag nodig kry is daar. Die wooneenheid is baie ruim vir 'n groot groep mense.

Precious Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious Z

Definitely what we were hoping for a nice time by the beach.

The place is so nice. The kids enjoyed the pool and playing on the grass. They even enjoyed going up and down the stairs.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay so much.
Hope to see you again soon.

Inyoni Rock Cabanas 6
Ulanda K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda K

Ons het almal baie lekker gekuier en sal beslis weer terugkom.

Inyoni Rock Cabanas 6 is toegerus met die basiese goed wat jy nodig het wanneer jy met vakansie gaan. Die woonstel was baie netjies en almal van ons was baie tevrede. 'n ongelooflike gasvrou wat ons dadelik geantwoord het as ons enige vrae gehad het.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie Ulanda!
Julle is só welkom!

Inyoni Rock Cabanas 6
Amanda V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Heerlik ontspannend en loopafstand van strand en eetplekke.

Dit was heerlik. Pragtige plek. Die strand was ook baie skoon en gereeld gepatroleer.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie, Amanda.

Inyoni Rock Cabanas 6
Selma B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma B

Vakansie.

Die kuier was baie lekker.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie Selma. Ons is bly julle het dit geniet.

Inyoni Rock Cabanas 6
Riette L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette L

Awesome, rustig en veilig.

Ons verblyf was wonderlik. Het lekker gebly en daar was geen probleme in en om die woonstel nie.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie, Riëtte. Kom gerus weer!

Inyoni Rock Cabanas 6
Denise E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E

Baie lekker tyd was net te min.

Sal definitief weer teruggaan soontoe. Love die uitsig en alles.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie Denise. Ons wag vir n lang bespreking!
Baie groete
Marietjie

Inyoni Rock Cabanas 6
Bongiwe P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe P

The place was perfect.

Cleanliness and the service were good.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you so much, Bongiwe.

Inyoni Rock Cabanas 6
Madelein B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B

Pragtig, ruim, skoon en waarde vir geld.

Die eenheid is van die boonste gehalte, die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Die plek is skoon, netjies en baie ruim. Grootste voordeel is die wasmasjien en tuimeldroër en boonop die skottelgoedwasser. Ons het elke dag skoonmaakdiens gehad. Die plek is in puik kondisie en modern. Die see uitsig is beeldskoon. Dit was absoluut waarde vir die geld en meer. Raai enige iemand aan om die eenheid te huur.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie Madelein. Ek is bly julle het ons plek soveel geniet. Hoop ons sien julle weer.

Inyoni Rock Cabanas 6
Sanjay M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjay M

Excellent place to go and chill with family and friends. Very spacious.

Excellent place to go and chill with family and friends. The place is very spacious and everything you need is there.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you, Sanjay.

Inyoni Rock Cabanas 6
Pearl M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl M

Everything was perfect.

The place is spacious, clean, we found everything in there, will definitely come back.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thankyou Pearl!

Inyoni Rock Cabanas 6
Lizette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd ervaar het. Woonstel is uiters gerieflik en goed geleë.

Beste waarde vir geld wat en in lang tyd ervaar het. Woonstel is uiters gerieflik en goed geleë. Sal verseker hierdie eenheid aanbeveel.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie Lizette.
Ek is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet.

Inyoni Rock Cabanas 6
Nicole F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole F

Perfekte ligging. Veilig.

Ander gaste het baie lawaai tot laat in die aand en weer vroeg in die oggend, daar kan beter gekyk word daarna laat die reëls van die blok nagekom word.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Jammer, Nicole, ons was van geen probleme bewus nie tot nou nie. Ons vra al ons gaste om ons te bel as daar enigiets is wat pla, sodat ons dit dadelik kan aanspreek. Jammer daaroor. Marietjie.

Inyoni Rock Cabanas 6
Desheena P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desheena P

Simply amazing.

We had the most wonderful stay. Everything was so clean and neat.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you Desheena.

Inyoni Rock Cabanas 6
Paul O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul O

Dit was baie aangenaam.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en is baie beïndruk met Marietjie se diens. Sy was ongelooflik gaaf en ons beveel hierdie eenheid heelhartig aan. Die uitsig is hemels.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie baie dankie, Geraldine. Ek kry al die gaafste gaste.

Inyoni Rock Cabanas 6
Charlotte D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Eenheid is skoon, netjies en goed toegerus.

Die eenheid is baie mooi en netjies. Die eenheid is ook baie ruim en het genoeg plek om met gemak 10 gaste te akkommodeer.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie Charlotte.
Dankie ook vir julle wonderlike gesindheid.

Inyoni Rock Cabanas 6
Martha L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha L

Very clean, beautiful place.

Inyoni Rock Cabanas 6 is a very beautiful, clean place, especially the bathrooms, kitchens, bedding, braai area and swimming pools. The owner is very friendly with a spirit of Ubuntu. On the main beach of Toti with restaurants and shopping centres within walking distance. Best accommodation ever, I would rate it 5 star. Definitely will recommend friends and family and will also be back again. The place even looks better than on the pictures shown.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you so much, Martha. Ballito’s loss is our gain.
Really hope to see you back soon.

Inyoni Rock Cabanas 6
Courtney S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney S

Stunning apartment.

We had an amazing time here. Views are breathtaking. Unit has everything that you require. Would definitely return and recommend this place to anyone.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you Courtney.

Inyoni Rock Cabanas 6
Suzette C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C

Lieflike woonstel reg op die hoofstrand!

Pragtige uitsig, woonstel is skoon en netjies, met alles wat jy nodig het om die vakansie gerieflik te maak. Wonderlike diens en hulp van Marietjie af!

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Dis altyd n plesier, Suzette.
Julle is so welkom.

Inyoni Rock Cabanas 6
Chantel H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel H

Was los hande die mooiste en lekkerste plek waar ons as gesin al gebly het.

Was so lekker om wakker te work en die see loer vir jou. Was so rustig en salig om hier te kuier. Sal beslis weer kom. Ons nuwe gunsteling plekkie weg van die huis. Die eienaars is so vriendelik en Zama wat die huis skoon maak is so vriendelik en betroubaar.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Dankie Chantel.

Inyoni Rock Cabanas 6
Roelof M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M

Verskriklik lekker.

Definitief waarde vir geld. Die woonstel is goed ingerig, netjies, alles was toeganklik. Die woonstel sal ons defnetief weer besoek. Die personeel is so vriendelik en behulpsaam.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie, Roelof. Julle is só welkom.

Inyoni Rock Cabanas 6
Ronel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Dit is absoluut 'n fantastiese plek. Goeie, praktiese kombuis. Netheid en higiene is van die hoogste gehalte. Ek en my span was daar vir werkdoeleindes, maar wanneer ons tuisgekom het, kon ons heerlik ontspan. Veilige motorvoertuig-parkering is altyd noodsaaklik vir ons en dit kon ons hier vind. Die feit dat daar slaapplek vir 8 mense gebied word, het die keuse van verblyf vir my baie maklik gemaak.

Marietjie, die eienaar, het uit haar pad gegaan om ons tyd so aangenaam moontlik te maak. Baie dankie.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Dankie Ronel.
Dit was 'n absolute voorreg om julle daar te kon hê.

Inyoni Rock Cabanas 6
Nomthandazo G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo G

Good.

Our stay was good, even though we had a bit of misunderstanding with the apartment owner, but it was resolved.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thankyou Nomthandazo.

Glad we could have resolved the issue.

Regards
Marietjie

Inyoni Rock Cabanas 6
Amanda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Baie skoon en netjies geriewe.

Die eenheid is gediens met vriendelike personeel. Als wat jy benodig is daar. Was baie lekker met die tuin gedeelte.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie Amanda.

Ons hoop ons sien julle weer.

Inyoni Rock Cabanas 6
Wandile M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandile M

We enjoyed our holiday at Inyoni Rocks.

Inyoni Rocks is a good place and their service is 100%.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you Whandile.
We are glad we could assist you, and that you enjoyed your stay.

Inyoni Rock Cabanas 6
Ayanda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda D

Very good.

Every thing was perfect.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you Ayanda.

Inyoni Rock Cabanas 6
Hansie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie B

Fantastiese plek.

Sien sterre.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Dankie, Hansie!

Sien jou weer!

Inyoni Rock Cabanas 6
Lynette T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T

Alles was baie mooi skoon en netjies.

Geriewe is alles daar waarvoor mens kan vra, dis netjies en skoon, genoeg spasie en baie kindervriendelik.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap, Lynette.

Ons is bly dat julle so tevrede met ons woonstel is. Ons wil graag vir ons gaste n aangename omgewing bied waarin hulle kommerloos kan ontspan en uitrus.

Dis wonderlik om te weet dat julle dit so ervaar het.

Sien uit om julle weer te ontvang.


Inyoni Rock Cabanas 6
Jillian J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian J

Beste ooit.

Mooi bly plek en mooi see-uitsig

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie, Jaco en Jillian!

Inyoni Rock Cabanas 6
Hugo V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Wonderlik, wat kan ek meer sê, dit was baie rusting, lekker en is spyt ons moes terug kom huis toe.

Baie dankie aan die eienaars vir hulle vriendelikheid en dat ons in julle plek kon nes skop. Ons het baie geniet.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Baie dankie, Hugo!
Dis vir ons n plesier om mense soos julle daar te ontvang.
Dankie vir julle positiewe gesindheid!
Ons hoop om gou weer van julle te hoor.

Inyoni Rock Cabanas 6
Lynnette S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette S

Dit is skoon, netjies en rustig.

Ons kuier was ongelooflik, jy het altyd veilig gevoel. Dit is baie skoon en rustig. Die plek is so geleë dat winkels maklik bereikbaar is. Ongelooflike ondervinding vir ons. Die skoonmaakdienste was van die beste gehalte met ongelooflike vriendelike diens.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Hallo Lynette
Baie dankie vir jou boodskap!
Ons is bly dat julle veral ook veilig kon voel en met daardie gemoedsrus heerlik kon ontspan en die wegbreek kon geniet!
Ons sien uit daarna om julle weer daar te ontvang.

Inyoni Rock Cabanas 6
Thenjiwe M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thenjiwe M

It was fantastic!

What a great place to be, it's so beautiful and so relaxing. We are definitely coming back soon!

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

We are looking forward to having you there again, Thenjiwe.
We are happy to accommodate people that enjoy the place as much as you do.
Thank you for your post.

Inyoni Rock Cabanas 6
Natalie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie P

Absolutely amazing!

A neat and clean place.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

So happy you enjoyed your stay there, Natalie! Guests like you make it such a pleasure to share our holiday home with others.
Hope to accommodate you and your family again soon!

Inyoni Rock Cabanas 6
Keneiloe M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneiloe M

It was wow.

The place was beautiful, especially the beach view. The flat was beautiful with the cleanliness. Please next time it would be nice to have aircon when its breezy because there are fans to make cool.

Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer

Thank you, Keneiloe, we appreciate your positive feedback.
Unfortunately, air-conditioners are not allowed by the body corporate due to the noise, that is why we have so many fans.
We are glad you and your family enjoyed your stay!

Inyoni Rock Cabanas 6
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 91, Inyoni Rock Cabanas 6, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfd2cc787cf31f71a9615b501d7a5025a638791c8e0e12b6c0a84110877eaf6722dfc3dc41f300acbe20e75b5aa5f93f5d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 40 5 1 5 91 Beach Road Inyoni Rock Cabanas 6 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.050914647568 30.889692306519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang