Meerkat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johanna C Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 154
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christo M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig en uniek.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Christo. Kom kuier gerus eendag weer by ons!
Chris S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons kan Meerkat sterk aanbeveel.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Chris. Dit was baie gaaf om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Johann R - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap!
Meerkat se terugvoer
Hallo Johann
Ai, dis jammer julle het nie gevra nie - daar is twee stewige hangbruggies waarmee jy gemaklik oor die rivier kan gaan en dis vreeslik mooi om daar te loop. Dis sommer 'n lekker kortpad of die rivier loop of nie! Dit wys op die kaart teen Meerkat se muur.
Wiehan V - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Wiehan! Kom kuier gerus weer as julle hier verby gaan.
Gerda J - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf met pragtige uitsig en goed toegerus.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Gerda. Ons waardeer dit baie. Kom kuier weer by ons!
Phyllis D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie dankie Tutti, ons het dit weereens baie geniet om daar te bly!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Phyllis, julle is altyd welkom! Ons hoop ons kan altyd vir julle 'n spesiale lekker plekkie bied op julle reise hier verby.
Andre N - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat 'n mens benodig.
Hanta H - Mrt 2024
Algehele gradering
Manjifieke, magiese meerkat.
Lees meerMeerkat se terugvoer
Baie dankie Hanta, vir jou lieflike resensie. Dis gaste soos julle wat die kroon span op ons ervaring as gastehuiseienaars. Kom kuier gerus weer!
Peter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Meerkat se terugvoer
Thank you for the review, Peter. Visit us again sometime.
Marianne F - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspannend en gemaklik.
Doreen B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Doreen. Dit spoor 'n mens aan as jy sulke mooi woorde hoor.
Kom kuier gerus weer!
Retha N - Jan 2024
Algehele gradering
Warm en vriendelike verwelkoming het ons tuis laat voel. Pragtige plek!
Suzanne B - Des 2023
Algehele gradering
Als was baie lekker. Tutti is die wonderlikste mens.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Suzanne. Kom kuier gerus weer.
Antoinetta V - Nov 2023
Algehele gradering
Keurige akkommodasie. Ons het lekker gekuier in 'n mooi dorpie. Mooi omgewing.
Christine K - Nov 2023
Algehele gradering
Totally worth it! Restful, beautiful and calm .
Meerkat se terugvoer
Thank you for the good review, Christine. We really need to know so we can fix it.
Koos V - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Die Meerkat, baie sentraal geleë, netjies en mooi skoon.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Koos. Ons hoop jy en Dina sal weer eendag kom kuier. Dis altyd lekker om sulke gawe mense te ontmoet en te huisves.
Amy K - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic!
Meerkat se terugvoer
Thank you so much for the 5 star review. We appreciate it when our guests notice our efforts to make their stay cosy and comfortable.
Mias J - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Mias. Ons waardeer dit.
Willem C - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig!
Amanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful view, spacious & private!
Meerkat se terugvoer
Thank you so much for a beautiful review, Amanda. I think happy guests mean more to us than the income, so your review made our day!
Rupert En Louise C - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en interessant. Baie mooi.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Rupert en Louise. Dit is vir ons meer werd as die geld wat Meerkat inbring. Die linne is 300 telling percale linne. Kom kuier asseblief weer.
Miemie L - Sep 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Miemie. Kom gerus weer!
Friedl L - Jul 2023
Algehele gradering
Meerkat was ideaal vir ons oornag in Nieu-Bethesda.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Friedl, vir die mooi resensie! Ons waardeer dit regtig baie! Dit maak dit moontlik vir ander gaste om 'n besluit te maak om by ons te kom kuier.
Hannes K - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n stil deel van Nieu-Behesda.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Hannes vir die gawe resensie. Dit was ñ plesier om die Koornhofs by Meerkat te ontvang, met julle positiewe energie, entoesiasme en oplettendheid. Ons hoop julle kom gou weer kuier.
Mariana S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het Nieu-Bethesda besoek op reis tussen die noorde en suide van ons land.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Mariana. Wat 'n mooi beskrywing, die "knypkoue Karoo". Kom kuier gerus weer.
Erica E - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens gekry.
Meerkat se terugvoer
Liewe Erica
Baie dankie vir die gawe resensie. Dit is altyd só aangenaam as gaste met fyn smaak die klein dingetjies waardeer en dit sê.
Kobus P - Jun 2023
Algehele gradering
Die ou wêreldse dorpie het ons bekoor. Die verblyf was uitstekend.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Kobus. Ons passie is om vir ons gaste 'n silwerskoon, aantreklike plek aan te bied. Ons bederf graag ons gaste 'n bietjie met die beste klein ekstras wat ons kan vind. Tuisgebakte beskuit, besonderse sjokolade. Ook met inligting oor die beste eetplekke ens. Ons sal graag wil weet waar ons tekort geskiet het met die diens. 'n 2 sê mos darem daar skort iets. Ons sal dit graag wil regstel. Laat asb weet waar ons kan verbeter.
Gordon W - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely, quiet place. All the basics needed and a charming host.
Meerkat se terugvoer
Thank you for the good review, Gordon. Glad to see you booked Meerkat again for next year's wine tasting.
Anne W - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely warm and well appointed room. Owner friendly and helpful.
Annelie B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n pragtige plek.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Annelie. Ons waardeer die opbouende woorde en dat julle waardering het vir ons pogings om alles net reg te hê vir ons gaste.
Frans D - Apr 2023
Algehele gradering
Die ontvangs en diens was uitstekend en die ligging rustig en privaat.
Helenus K - Apr 2023
Algehele gradering
Meerkat sien ons weer.
Lees meerMeerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Helenus. Kom kuier gerus weer.
Norman W - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Vriendelike gasvrou. Pragtige plek.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Norman. Kom kuier gerus weer!
Bertie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Bertie. Dit was gaaf om julle te ontmoet. Julle moet gerus weer kom kuier.
Maryna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en die kamer het voldoen aan al ons vereistes.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Maryna. Kom kuier gerus weer
Vriendelike groete
Tutti Graham
Mariska F - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Mariska. Jy het ons plekkie baie raak beskryf. Ons waardeer julle terugvoer baie. Kom kuier weer eendag.
Elize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie, het alles in wat jy nodig het.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Elize. Kom kuier gerus weer.
Garth J - Feb 2023
Algehele gradering
Very friendly and accommodating hosts. Well equipped, quaint self-catering cottage with own braai area.
Meerkat se terugvoer
Thank you, Garth. We appreciate your review. Do visit again.
Berna D - Feb 2023
Algehele gradering
Netjiese plek met heerlike privaat tuin en braaigeriewe.
Magda F - Feb 2023
Algehele gradering
Tutti is 'n uitstekende gasvrou. Sy het my vooraf gekontak met aanbevelings oor die pad en eetplekke wat ek baie waardeer het. Volgende keer bly ons beslis langer by Meerkat.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Magda, vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet om by Meerkat te kuier en ons het groot waardering vir jou resensie. Kom kuier weer, hoor.
Deon B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige en stil omgewing. Pragtige tuin.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Deon. Kom kuier gerus weer.
Adele V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike, pragtige blyplek. Ware gasvryheid.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Adele. Ons waardeer die gawe resensie.
Anton B - Des 2022
Algehele gradering
Oorvloedige gasvryheid en netjiese verblyf.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Anton. Ons waardeer dit.
Andre L - Des 2022
Algehele gradering
5-star.
Meerkat se terugvoer
Thank you for your kind words André. It is good to hear that our efforts are appreciated.
Susan V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Susan. Kom gerus weer.
Elmarie B - Okt 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Meerkat se terugvoer
Thank you for your fine review and the tip on the lighting. We'll certainly look into it.
Wessel V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en mense baie vriendelik en gasvry. Kom weer.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Wessel.
Alwyn B - Okt 2022
Algehele gradering
Wat 'n ervaring!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Alwyn. Kom kuier weer.
Tjaart V - Aug 2022
Algehele gradering
Stom van ondervinding.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Tjaart! Kom kuier gerus weer! Ons sien julle graag weer.
Danny F - Aug 2022
Algehele gradering
Span uit in rustigheid en styl.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe resensie Danny. Kom gerus weer.
Colin L - Aug 2022
Algehele gradering
Quiet and comfortable.
Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Johan. Kom kuier gerus weer.
Willie E - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Willie.
Corne M - Jun 2022
Algehele gradering
Die mooiste plekkie.
Gerda V - Mei 2022
Algehele gradering
Alles 100%.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie liewe Gerda, kom gerus weer.
Marina D - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, tuin en kamer.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Pieter. Dit beteken vir ons baie.
Wessel D - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en baie netjies en veilig.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Wessel. Ons is eintlik in die dorp, in Pienaarstraat, maar dit voel so 'n bietjie soos plaas want aan die een kant van die staat is erwe met huise, en aan die ander kant van die staat is landbouhoewes. Heerlik stil en pastoraal.
Annatjie L - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, gasvrye mense.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Annatjie, ons is bly julle het lekker gekuier. Jammer oor die reën, dis nêrens ideaal vir gaste wanneer dit reën nie, maar die boere was so dankbaar!
Marcel B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasheer.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Marcel, vir 'n pragtige en akkurate beskrywing van ons plekkie. Ons hoop om julle weer te sien.
Carlos S - Mrt 2022
Algehele gradering
Great location, great hostess, great potential.
Meerkat se terugvoer
Thank you Carlos. Grand ideas, I know you young people renovate every few years to stay on trend, but Meerkat is not quite six years old, so for us it's a bit soon. It was nice to meet you and Theresa, such trendy young people. Feel free to visit again.
Doreen M - Feb 2022
Algehele gradering
Mooi rustig in die stilte van die Karoo, net baie warm.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Doreen. Ons sal graag die foutjie wil regstel wat vir ons 'n 4 vir netheid besorg het. Ons sal self hard soek, maar kontak ons asb indien julle raad wil gee.
Berna V - Jan 2022
Algehele gradering
Eerste besoek aan Nieu-Bethesda.
Ina D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike eenheid.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Ina. Ons waardeer dit.
Barend C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Ben. Ja wat, stuur hulle maar. Ons is baie bly julle sê Meerkat is die regte plek om te bly op pad Pretoria toe.
Thea D - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid, met 'n goeie ligging en vriendelike diens!
Liselle D - Des 2021
Algehele gradering
Was heerlik! Rustig, privaat, netjies. Ons het dit regtig geniet.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Liselle. Ons is bly julle het dit geniet om by ons te kuier.
Etienne G - Des 2021
Algehele gradering
Bekoorlik in Nieu-Bethesda.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Etienne, vir die lieflike resensie. Ons waardeer dit baie en dit maak alles die moeite werd. Party gaste, soos julle, word naderhand amper familie! Lekker!
Janika D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige kamer, vriendelike eienaar.
Maston L - Nov 2021
Algehele gradering
Very enjoyable
Meerkat se terugvoer
Thank you for the good review Maston. Yes, we agree, we'd also prefer a shower door, it would be in keeping with the rest of our place, but to put one in, we'd have to break down the shower walls and rip out the lovely basin unit. One day...
Etiennette S - Nov 2021
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op Nieu-Bethesda.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Etiennette. Ons waardeer dit baie. Kom maak weer 'n draai, julle sonskyn-geaardhede helder sommer alles op.
Daryll J - Nov 2021
Algehele gradering
Luxurious and tranquil.
Meerkat se terugvoer
Dear Daryll
Thank you for your great review. It was lovely to meet you and Amy. Do visit again sometime.
Warm regards,
Tutti Graham
Ria J - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies. Vriendelik Gerieflik.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Ria, vir jou mooi woorde. Dit is vir ons 'n aansporing.
Jillian B - Sep 2021
Algehele gradering
Best value in 3 weeks of travelling to different places.
Meerkat se terugvoer
Thank you Jillian. We really appreciate it that you noticed the effort we put into it. Glad you enjoyed your stay! Do come again.
Gerrit R - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker kuier.
Gerda S - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi plek, pragtig skoon en netjies.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Gerda. Ons is bly julle het julle kuiertjie geniet!
Lize B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Lize. Jy het 'n slag met woorde. Dit beteken baie vir ons om goeie, vars resensies te kry.
Theuns M - Aug 2021
Algehele gradering
Die verblyf was skoon en netjies. Die gasvrou professioneel en vriendelik.
Meerkat se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Theuns. Kom kuier gerus weer!
Gareth S - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Meerkat se terugvoer
Thank you so much Gareth. We try to think of everything our guests might need.
Gerald P - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful and enjoyable!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en genotvol!
Tutti en Charles het ons verblyf so lekker gemaak, ons het gevoel asof ons mekaar al jare lank ken! Dankie vir 'n baie goeie kuier!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Meerkat se terugvoer
Dear Gerald, thank you for your kind words. It was a privilege to have you here. We hope to see you in the village again soon.
Bendri G - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon netjies en alles wat mens nodig het!
Kobus B - Jun 2021
Algehele gradering
Great vir oornag.
Estie D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Estie. Vir 'n selfsorg het julle al die diens gekry waarop mens kan hoop, en meer. Nietemin, dit was lekker om julle te ontmoet.
Gerda V - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflik en stil.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Gerda, ons sien uit daarna om julle weer volgende jaar te sien!
Vriendelike groete,
Tutti.
Karin E - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike, skoon en pragtige verblyf.
Jennifer O - Apr 2021
Algehele gradering
Die kamer was gerieflik en netjies.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Louisa.
Andries D - Apr 2021
Algehele gradering
Kompakte enkelkamer-selfsorgwoonstel vir 2 persone in Nieu-Bethesda met en suite-badkamer.
Meerkat se terugvoer
Dankie vir die gawe resensie, Andries. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Tutti Graham
Smuts M - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik, genoeg en gerieflik.
Meerkat se terugvoer
Ons waardeer julle gawe resensie, Smuts. Hoop ons ontmoet julle self volgende keer!
Vriendelike groete,
Tutti.
Gerhard T - Mrt 2021
Algehele gradering
Die akkommodasie was waarde vir geld.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Gerhard. Dit is vir ons 'n vreugde om ons gaste tuis en tevrede te laat voel.
Louisa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, ruim en netjies.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie julle. Julle voel al soos ou vriende! Kom asb weer, ja.!
Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier in 'n baie ontspanne omgewing.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Johan. Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Tutti.
Rentia P - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Rentia. Dit was 'n plesier om jou hier te ontvang.
Cobus E - Des 2020
Algehele gradering
'n Pragtige stukkie Karoo
Lees meerMeerkat se terugvoer
Baie dankie Cobus, vir die mooi resensie. Dis lekker om gaste soos julle te ontvang.
Caroline S - Nov 2020
Algehele gradering
If you're looking for a secluded place away from the hassle and traffic, the destination is ideal.
Dina S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies! Gehalte bed en beddegoed.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Dina. Kom kuier gerus weer op Nieu-Bethesda.
Elsie L - Nov 2020
Algehele gradering
‘n Baie lekker oornagplekkie. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Theoff B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en aantreklike en gerieflik ingerigte verblyf. Hoogs aanbeveel.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Theoff.
Kom maak maar weer 'n draai.
Rudi S - Sep 2020
Algehele gradering
Great spot for an overnight stay!
Corlene V - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon
Strauss D - Sep 2020
Algehele gradering
Enjoyable and peaceful, really off the beaten track.
Meerkat se terugvoer
Thank you so much for this lovely review Strauss. Looking back over the year's events with a thankful heart. It started bad but now the sun shines again for tourism
Giel M - Sep 2020
Algehele gradering
Great stay.
Meerkat se terugvoer
Thank you so much. Reviews like yours inspire us to keep striving for a high standard!
Anna E - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtig en skoon.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie, Anna. Ek is besig om bietjie op te dateer en merk ons het julle nie geantwoord nie. Gaste soos julle maak dit so lekker om Meerkat te bedryf.
Fanie K - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik. Beslis gaan ons weer kom kuier. Alles was 100%. Baie dankie Tutti.
Louisa V - Mrt 2020
Algehele gradering
Die beste blyplek in Nieu-Bethesda.
Meerkat se terugvoer
Hallo Louisa, ek dateer bietjie op en sien ons het julle nie geantwoord op julle mooi resensie nie. Jammer ons is laat! Baie dankie daarvoor en ons hoop beslis om julle weer te sien.
Hennie E - Feb 2020
Algehele gradering
Welkome ontvangs.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi resensie Hennie. Ek kyk so bietjie terug oor die jaar se dinge. Dit was gaaf om julle hier te hê.
Helenus K - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Lees meerGideon J - Nov 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid in 'n rustige omgewing - waarde vir geld!
Henriette K - Sep 2019
Algehele gradering
Alles was net soos op die webtuiste en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Henriëtte. Ons hoop julle kom kuier weer.
Groete,
Tutti Graham
Wouter C - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome fantastic.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Wouter. Dis mense soos julle wat dit vir ons só die moeite werd maak om ons gastehuisie te bedryf.
Henriette V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike blyplek.
Belia V - Jul 2019
Algehele gradering
'n Heerlike rustige en smaakvolle selfsorgverblyf met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer.
Lees meerIssie J - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, ruim en met alles wat 'n mens nodig mag hê.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Issie. Ons hoop om julle weer te verwelkom een of ander tyd.
Rita B - Jun 2019
Algehele gradering
Owner followed up to ensure my safe arrival. The room extremely comfortable and in walking distance to every site I wanted to visit.
Meerkat se terugvoer
We're glad you enjoyed your stay with us, Rita. Thank you for the great review. We're pleased you felt comfortable and at home. You certainly deserved a warm welcome.
Linda V - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Linda. Ons is bly ons het julle ontmoet en sal opreg bly wees as julle weer 'n draai kom maak.
Paul V - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf met vriendelike verwelkoming.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Paul. Ons beskou gaste se besoeke as kuiers en dis vir ons baie belangrik dat ons gaste werklik tuis sal voel.
Gloria G - Mei 2019
Algehele gradering
Cozy.
Geoff L - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderful, modern accommodation by friendly hosts.
Lees meerHartjie G - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Hartjie.
Maggie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, modern en smaakvol.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Maggie.
Elsie D - Apr 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring!
Ruhann H - Apr 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Ruhann. Ons hoop julle kom kuier weer.
Groetnis
Tutti
Herman V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus en dit was 'n aangename ervaring om by Meerkat oor te slaap.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Herman, dis gaaf om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons deel graag ons dorpie se sjarme met ander wat die harwar van die gewone lewe moet trotseer. Hier voel dit dikwels of die tyd stilstaan.
Robert C - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Casper B - Des 2018
Algehele gradering
Stil en rustig, net stort is bietjie klein.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Casper. Ons het onlangs 'n nag in Graaff-Reinet deurgebring om 'n spesiale geleentheid te vier. Gastehuiseienaars daar vertel ons lankal dat ons pryse baie laag is. Ons het dit aan eie bas gevoel toe ons vir soortgelyke akkommodasie R1600 'n nag moes betaal in 'n besige straat. In Nieu-Bethesda is ons pryse omtrent die helfte.
Anja V - Des 2018
Algehele gradering
Dankie vir 'n pragtige skoon huisie. So lekker gebly.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Anja. Kom kuier gerus weer.
Naadia G - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige ondervinding!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Naadia, vir 'n gawe resensie. Ons weet wat ons altyd vergeet om te pak wanneer ons reis, soos sout en peper, en voorsien dit dus. Ons wil graag vir ons gaste 'n gemaklike, lekker kuier verseker sonder klein irritasies sover ons kan.
Wat die veiligheid betref is Meerkat een van die veiligste plekkies in 'n baie veilige dorpie. Ver van die straat af en weggesteek, met Elsa die Boerboel wie se reputasie wyd loop sonder dat sy iets naars gedoen het om dit te verdien. Sy is agter 'n draad as die gaste dit so verkies, maar die hek van die private tuin en parkering kan ook oopgelaat word as gaste dit graag wil hê. Wanneer daar nie gaste is nie, is Meerkat deel van haar gebied. Maar eerlikwaar, hier is vrede in ons dorpie en bitter min misdaad. By ons, soos by meeste plekke, kan ek met eerlikheid sê, was daar nog nooit enige insident nie.
Willem F - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklike, skoon en groen oornag met vriendelike en behulpsame gashere.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie Willem. Ons waardeer dit en hoop om julle eendag weer te sien.
Christell F - Nov 2018
Algehele gradering
Die gevoel van gemeenskap in die dorp is fenomenaal.
Mariaan B - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige kamer, vriendelike gaste en interessante dorpie.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Mariaan. Dit doen 'n mens se hart goed as jy hoor jou gaste geniet en waardeer jou pogings om hulle regtig welkom te laat voel.
Tersia A - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en verblyf baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Tersia.
Ons waardeer die komplimente oor netheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid en sal ernstig kyk of ons dieselfde gehalte teen 'n mindere prys kan aanbied.
Roelf V - Sep 2018
Algehele gradering
Moderne en veilige selfsorg-eenheid!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie wat julle ons gegee het Roelf. Ai ja, die pryse van alles maak dat ons nie ons pryse kan verlaag nie, behalwe vir gereelde spesiale aanbiedinge. Hou dop daarvoor as julle dalk weer wil kom kuier.
Lindie R - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike en gemaklike tyd in die pragtige klein dorpie.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Lindie, ons waardeer dit.
Peter G - Aug 2018
Algehele gradering
Super! Super super!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Super! Super! Super!
Mooi, knus, gemaklik, stil, super. Gashere en alles net perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Meerkat se terugvoer
Thank you so much, Peter.
Francois M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese plekkie in 'n mooi dorpie.
Margie G - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was een van die beste plekke waar ek nog ooit gebly het.
Lees meerKarl N - Jul 2018
Algehele gradering
User friendly.
Johan P - Mei 2018
Algehele gradering
Smaakvol gemeubileerde kamer met badkamer in pragtige dorpie.
Ingrid F - Apr 2018
Algehele gradering
Bitter netjies.
Robbie T - Mrt 2018
Algehele gradering
One night in Nieu-Bethesda.
Lees meerMeerkat se terugvoer
Thank you so much Robbie, for your kind words. We certainly try to ensure that our guests take home happy memories of our lovely village.
Louisa V - Mrt 2018
Algehele gradering
Het ons verbly so geniet! Meerkat is hoogs aan te beveel. Alles was perfek!
Susan O - Mrt 2018
Algehele gradering
Pleasant hosts, beautiful location and a well appointed unit made for a great stay.
Karla J - Mrt 2018
Algehele gradering
Lieflike verblyf, hulpvaardige gasvrou.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Karla, dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste hulle verblyf moet geniet en ons doen graag alles wat ons kan om dit moontlik te maak. Gewoonlik neem ons nie gaste met kindertjies in nie, maar julle het vooraf gereël dat julle 'n camping cot sal bring en self vir julle dogtertjie voorsiening sal maak in alle opsigte, en daarom het ons julle met graagte ontvang.
Marina T - Feb 2018
Algehele gradering
Lieflike en volledig toegeruste eenheid.
Liezl F - Jan 2018
Algehele gradering
Above expectations.
Meerkat se terugvoer
Thank you for your kind words, Liezl. We hope to see you again!
Warm regards,
Tutti Graham
Liezl F - Jan 2018
Algehele gradering
Beste heerlike ervaring van Nieu-Bethesda.
Emmerentia K - Jan 2018
Algehele gradering
Vreedsaam, vriendelike eienaars, hulpvaardig en skoon eenheid. Beslis weer kom bly. King size bed is 'n treffer!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Alan, dit is baie gaaf van julle Ons is bly julle sal weer kies om na Meerkat te kom.Meeste mense vind die ligging ideaal, maar ons dink nie almal eenders nie, dis waar.
Gesna V - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi. Die plekkie is so nice!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie, Gesna!
Judy B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige kamer met al die nodige fasiliteite.
Chantelle R - Des 2017
Algehele gradering
Was mal oor ons eenheid en die kraakvars beddegoed.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Chantelle!
Phyllis D - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese oorslaapplek.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Phyllis. Dit is vir ons 'n plesier om sover moontlik ons gaste se verblyf 'n goeie ondervinding te probeer maak.
Harry V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike skoon woonplek met aangenaame gasvrou.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie. Dis gaaf dat julle dit geniet het om by Meerkat oor te bly.
Petro V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was net wat ons wil hê.
Meerkat se terugvoer
Beste Petro,
Baie dankie aan die vir die kompliment. Dis vir ons lekker om ons gaste tuis te laat voel en ons glo ons het slegs geslaag in ons doel as ons gaste werklik tuis gevoel het.
Tonie A - Sep 2017
Algehele gradering
Baie hartlike ontvangs. Baie skoon en gerieflik.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Tonie, vir die gawe resensie. Een van die byvoordele van die gastehuisbedryf is dat 'n mens gawe en interessante mense soos julle ontmoet.
.
Johan F - Jul 2017
Algehele gradering
Sprankelskoon, smaakvol toegeruste bekostigbare verblyf.
Meerkat se terugvoer
Baie dankie aan die Fouries, vir die pragtige resensie. Dit was 'n groot plesier om sulke gawe gaste te ontvang en ons hoop regtig om julle weer op Nieu-Bethesda te ontvang. Party mense is sommer soos ou vriende van die instap slag af.
Deon C - Jul 2017
Algehele gradering
Was uitstekend gewees!
Meerkat se terugvoer
Baie dankie Deon vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle by Meerkat te ontvang en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms en julle dalk 'n klein bietjie beter te leer ken. H wat self 'n Karoomeisie is, het my hart sommer warm laat klop met haar waardering vir die strak wintertuin en die kaal takke teen die blou Karoolug. .
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 454, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom