Oom Hendrik se Huisie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Annelie H - Mei 2024
Algehele gradering
Tranquil, peaceful and resting!
Oom Hendrik se Huisie se terugvoer
Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet.
Barbara C - Apr 2024
Algehele gradering
Very peaceful and clean.
Oom Hendrik se Huisie se terugvoer
Thank you very much for the kind words.
Nadia M - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en rustig. Heerlik. Plaas. Love dit.
Kristy H - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n verposing van liggam en siel met die stilte en die natuur om ons.
Oom Hendrik se Huisie se terugvoer
Baie dankie!
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle eendag weer te kan ontvang.
Maynard K - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker en still.
Oom Hendrik se Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Kom gerus eendag weer.
Maria B - Jan 2024
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Oom Hendrik se Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi en goeie resensie.
Sal lekker wees om jul eendag weer te sien.
Elize V - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese, ruim, goed toegeruste plekkie wat die verblyf aangenaam maak.
Oom Hendrik se Huisie se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Rik + Monique P - Nov 2023
Algehele gradering
Don't hesitate to book, you will not be disappointed!
Oom Hendrik se Huisie se terugvoer
Thank you/ Baie dankie!
Dit was baie lekker om julle hier te hê.
Sien hopelik weer eendag.
Gesina V - Okt 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf. Van aankoms tot vertrek was ongelooflik.
Oom Hendrik se Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te ontvang.
Nancy D - Aug 2023
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed it! We will be back.
Oom Hendrik se Huisie se terugvoer
Thank you very much. So glad you enjoy it here.
See again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marthinusrust Plaas, Posbus 28, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom