Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baboon's View Cabin

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nicky E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wat 'n awesome venue. Die view. Die diens. Alles was net perfek. Wat 'n awesome venue. Die view. Die diens. Alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Baboon's View Cabin
Thank you so much! We're so glad you enjoyed your stay! We'd be happy to welcome you back to any of our holiday homes! Salted Fynbos Staying team

Sonsoles H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful, cozy, romantic. Loved it! We had some issues with the water, but as soon as we notified, it was fixed. Very beautiful stay, will definitely come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Baboon's View Cabin
Thank you so much! We're glad you enjoyed your stay with us! You are always welcome at any of our holiday homes. Salted Fynbos Staying team

Marius K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Onvergeetlike verblyfervaring met 'n pragtige uitsig. Die kothuis is 'n eenvoudige, maar gerieflike verblyfplek. Dit het alles wat mens nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Wat dit werklik spesiaal maak, is die ongelooflike panoramiese uitsig oor die landskap en kuslyn. 'n Verdere hoogtepunt van ons verblyf was die helder sterrehemel wat ons vanuit die warm bad kon bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Baboon's View Cabin
Ah, thank you so much for the kind words! We would be happy to welcome you back to any of our holiday homes! Salted Fynbos Staying team

Cabri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Best kept secret. 'n Stukkie paradys. Afgesonder van die buite wêreld. Die mooiste sonsondergang. Die huis is nog baie nuut, silwerskoon en netjies. Die warm buite bad is 'n wenner met 'n pragtige vêr uitsig oor die see. Daar is volop hout, en die binnebraai werk te lekker. Mens ontspan so lekker. Baie privaat. Ongerepte strande baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Baboon's View Cabin
Baie dankie, Cabri! Ons is so bly julle het lekker gekuier, julle is enige tyd weer welkom!

Chanel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Rustige, private verblyf met 'n ongelooflik uitsig. Ons het heerlik by Baboon's View Cabin gebly. Dit is baie privaat en het 'n ongelooflike uitsig. Die warmbad is beslis 'n groot aanwins.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful, tranquil and secluded. A very beautiful, tranquil and secluded cabin surrounded by the sounds of nature and the best of Western Cape's fynbos there is to offer. Definitely a perfect spot for a couples retreat or a single traveler trying to get away from the noisy city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Baboon's View Cabin
Thank you so much for the kind words! We'd be happy to welcome you at any of our holiday homes! Salted Fynbos Staying team

Jacques K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Beautiful. Only problem took us whole day to get hot tub warm. If you want the hot tub warm, then ask them to start the fire early in the morning on the day you book in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Baboon's View Cabin
Baie dankie Jacques, ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons is in die proses om 'n dek materiaal te kry om die hot tub mee toe te maak, die kenners sê blykbaar dit help vir vinniger verhitting en ook hitte binne hou. Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit en sal julle enige tyd weer verwelkom. Sanmarie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c41917267b04fada1c2ed1e630b34ae7a7b299f7c3a3752bfbd5049ffb863051736d913c5cee9dd9283373227a357f987f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Off the R43 Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.648831416027 19.561917927237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang