Sneeukop Mountain Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Sarine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Justin O - Mrt 2024
Algehele gradering
Stunningly tranquil, modern cottage with excellent views.
Lees meerAndrè C - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer
Dankie, Andrè, ons is bly dit was vir julle lekker.
Greet V - Feb 2024
Algehele gradering
It was top notch. Superb, breathtaking view. Silence.
Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer
We are delighted that you enjoyed your stay. Due to the scenic mountain location of the cottage, the road leading up in-between the vineyards requires a few (speed)bumps to reflow water when it rains to avoid erosion. However, we have found that our guests, long stay included, tend to enjoy the bit of gravel road from the main road. We hope to welcome you back.
Marietjie O - Des 2023
Algehele gradering
Lekkerder as lekker!
Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer
Sjoe Marietjie, dankie vir jou ongelooflike mooi woorde. Ons is so bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste en dit was vir ons net 'n plesier om julle te ontvang.
Ernesta S - Nov 2023
Algehele gradering
It exceeded our expectations! Brilliant!
Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer
Baie dankie Ernesta, julle was sulke wonderlike gaste. Ons sal julle graag weer ontvang.
Gerard V - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik, skoon, modern, netjies en Tafelberg vanaf die stoep sigbaar.
Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly. Dankie vir die mooi woorde.
Darren J - Sep 2023
Algehele gradering
It was fantastic. The cottage is well equipped and the view is stunning.
Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer
Thank you so much Darren. We are happy you enjoyed your stay. It was lovely to host you and Charlene.
Veranne R - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing self-catering cottage with breathtaking views.
Lees meerSneeukop Mountain Cottage se terugvoer
Thank you so much Veranne, it means a lot. We are so glad that you enjoyed your stay. Please do visit again.
You are such a friendly, vibey couple.
Miemie S - Aug 2023
Algehele gradering
Sneeukop Mountain Cottage is 'n juweel.
Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Miemie. Ons is bly julle het dit geniet.
Connie B - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasmagories! Ongelooflike mooi berguitsigte!
Lees meerSneeukop Mountain Cottage se terugvoer
Baie dankie Connie, ons waardeer jou mooi boodskap. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom bly gerus weer
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lustigan-weg, Sneeukop Plaas, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12