Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aviary

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Heidi H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Heerlike stil verblyf: naby aan al die nodige winkels. Goed uitgerus en gemaklik. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie welkom gevoel. Alles was mooi verduidelik en het geen probleme gehad nie. Baie skoon, netjies en veilig. Die kamer was ruim en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karma B
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verushka D
1 nag
5.0
Aug 2024

Amazing host, super clean and really cute guesthouse. Everything was perfect. Super clean guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

N/a. Baie goeie diens en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita T
1 nag
5.0
Jul 2024

Veilig, skoon, rustig en gerieflik. Ek het baie lekker gebly. My enigste kritiek is die DSTV-konneksie. Elke keer as mens die kanaal wil verander, dan gaan die sein aflyn en het soms tot 15 minute geneem om aan te kom. Dis frustrerend en ek raai aan dat dit uitgesorteer word. Andersins, baie netjies en skoon, veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Aviary
Baie dankie vir jou terugvoer, Sarita. Ons sal daarna laat kyk.

Hermien S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly! Dankie vir jul skoon, netjiese, stylvolle kamer! Sal weer daar gaan oornag. Goeie ligging en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustige atmosfeer, goed toegerus en baie netjies. Alles is daar wat jy nodig het. Dit was baie aangenaam. Rustige atmosfeer. Alles was daar wat jy nodig het, super netjies en skoon. Het sommer dadelik welkom gevoel en kon na 'n baie lang dag afskakel en net die omgewing geniet. Vriendelike en baie hulpvaardige gasvrou - Anneli.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Aviary
Hallo Hanneke, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle het lekker gebly!

Marilize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige & netjiese verblyf. Vreeslike mooi plek. Skoon, netjies en veilig. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Aviary
Hallo Marilize, baie dankie vir jou pragtige review, ek waardeer dit baie.

Phillip C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die fotos wys nie hoe mooi dit rerog is nie. Baie skoon en veilige area. Die behuising was selfs beter as wat verwag was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Aviary
Ek is bly julle het lekker gebly, dis altyd lekker om te hoor my gaste het dit by ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonathanstraat 538, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeDIOKolUvJINAx7P2WQzio3kIRMR0gDscZFntdHebJqfyidNjb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 538 Jonathan Street Waterkloof Glen 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.806456 28.273741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang