Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unity Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Harm C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige veilige en pragtige verblyf. Pragtige plekkie, baie veilig. Ons is hartlik ontvang en dit is regtig 'n plekkie om te "unwind". Magda is 'n omgee gasvrou. Alles was skoon en netjies en baie smaakvol. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezell N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons het lekker gebly. Baie mooi plek. Rus vir siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie vriendelike ontvangs en rustige oornag plek. Dit is 'n baie stil plek om te oornag. Die groen gras voor die huisies is beslis 'n plus. Magda is 'n baie vriendelike gasvrou. Die sonsondergang op die plaas is prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Netjies, skoon, gerieflik, veilig, lekker. Ek is mal oor die privaatheid, swem- en braaigeriewe. Die lugversorger werk soos 'n droom in die somerhitte. Alles is net puik. Regte lekker plaas oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anais T
1 nag
4.8
Jan 2024

Rustig, stil, lekker. Het dit verskriklik baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag
4.6
Jan 2024

Fantasties, plaaslewe avontuur, rustig. Die eienaar is 'n besondere gasvrye vrou. Sy en haar man het van aankoms af ons welkom laat voel en ons gehelp met die vuurmaakhout. Die plek is baie veilig, weg van die dorp se geraas. Die grondpad was beslis die moeite werd. Ons het 'n hewige donderstorm beleef tydens ons braai, met die mooiste weerlig op die plaas asook die mooiste sons ondergang en sonsopkoms. Om nie eens te praat van die Jakkals se geroep nie, hoe mooi was dit om te hoor nie. Die swembad was daar om af te koel in die hewige hitte. Daar was koffie, tee, vars melk en suiker met heerlike gebakte beskuit. Weereens dankie. Julle sien ons beslis weer in die nabye toekoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Verblyf vir 'n groep mense. Die verskillende eenhede vir 4 persone is so gerieflik ingerig en dis so lekker as jy as 'n groep vriende daar wil kuier of 'n familiebyeenkoms wil hou. Die gesamentlike braai-area en kombuis maak dit regtig gerieflik en in die aand kan jy vir die jakkalse luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig, veilig en vriendelike ontvangs by aankoms. Het plaasatmosfeer geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker gebly. Dis stil en buite die dorp. Gasvrou is baie vriendelik. Sal plek regtig aanbeveel. Baie dankie. 'n Goeie halfpad oornagplek tussen Pretoria en Upington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arend H
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie goed geleë vir reis na en van Noord-Kaap. Aangename ondervinding. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Vryburg, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MjNjZWVjLTEzOGUtNDIxMS1hMDI5LTYwNzNmMmI3OWIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 N14 Vryburg 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.846872435387 24.996039951065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang