Vioolsdrift Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Tony Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Azania S - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik maar kort onderhoud.
Vioolsdrift Lodge se terugvoer
Goeie dag, mev. Swart, dankie vir u terugvoering. Om te verseker dat elke gas 'n positiewe besoek het by Vioolsdrift Lodge, sal dit ons baie help om te weet waarna u verwys wat nie ten gunste was van u besoek nie.
Dit is egter uiters belangrik dat ons seker maak dat ons kamers skoon en gerieflik is by Vioolsdrift Lodge.
U terugvoering word hartlik waardeer.
Vriendelike groete,
Victoria
Frances B - Mei 2024
Algehele gradering
Definitely visiting again.
Lolla O - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik in woonspasie en ligging.
Petro L - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Vanessa F - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Conrad B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lutz S - Jan 2024
Algehele gradering
Not bad.
Jacqueline T - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly en heeltyd tuis en veilig gevoel.
Jario O - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'n baie lekker familie vakansie geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Jan G - Des 2023
Algehele gradering
Convenient overnight stay.
Dorothy S - Des 2023
Algehele gradering
Was fantasties.
Anton D - Des 2023
Algehele gradering
Hierdie besprekingsstelsel werk bakgat!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 183, Vioolsdrif, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom